12 gaste
6 slaapkamers
12 beds
6 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Old Main Road, Unit P4 Selborne Golf Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Villa P4 Selborne Golf Estate is 'n ruim dubbelverdieping, selfsorghuis in Pennington, op die veilige Selborne Golf Estate op die 9de putjie, wat dit ideaal maak vir gholfspelers, groot gesinne en groepe.
Dié huis met lugversorging het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 en suite-slaapkamers. Daar is ook 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en ingeboude kaste. Elke badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die sitarea, eetarea en kroeg bied gemaklike sitplek. Daar is ook 'n TV in die sitarea en in elk van die slaapkamers. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai met 'n uitisg oor die tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar, en is stapafstand vanaf die klubhuis, restaurant, swembaddens en tennisbane. Gaste kan 'n potjie gholf speel, en een van die top 100 gholfbane in Suid-Afrika geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Eugenie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Old Main Road, Unit P4 Selborne Golf Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa P4 Selborne Golf Estate het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Old Main Road, Unit P4 Selborne Golf Estate, Pennington, 4184, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang