The Maxton Boutique Hotel
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 122, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Maxton Boutique Hotel bied gerieflike verblyf in ’n stylvolle boetiekhotel in ’n stil woonbuurt van Upington. Die hotel is 1,3 km van die Kalahari Mall af en bied toegang tot die middedorp.
Verblyf word in 10 pragtige kamers gebied, waarvan 7 koninginkamers is en 3 2-enkelbedkamers is. Elke kamer het lugversorging, 'n elektroniese kluis, TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die hotel het ’n eetarea, veilige parkeerplek, gratis WiFi en geskenkwinkel met plaaslike produkte.
Gaste kan unieke besienswaardighede en doendinge geniet soos wynproe by die Oranjerivier Wynkelders, wyn- en brandewynproe by Bezalel, visvang by die Oranjerivier, ’n rivierbootrit op Sakkie se Arkie en die Kalahari-Oranje Museum.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Portier
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Schroderstraat 122, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Gaste dink The Maxton Boutique Hotel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Middelpos Upington Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 20 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Schroderstraat 122, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom