Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Merchant @ Lake Umuzi

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Meghan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 32

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir The Merchant @ Lake Umuzi
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jaco V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Besigheidsreis

Gemaklik en gerieflik.

Was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons was baie vriendelik ontvang deur die ontvangsdame.

Kamer netjies en skoon en luuks. Alles het gewerk, en ons het geen klagtes nie. aangename verblyf gehad. Ons was uit, en met ons terugkeer omtrent 21:00 was alles donker. Die trappe en gange. Ek verstaan daar is n dryf om elektrisiteit te spaar, maar een of twee flou liggies om die trappe en gang te verlig sou ideaal wees. Moes my foon se liggie gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 290
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 290
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 118 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kiewetstraat, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 17
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27169f4beab3b1fd3ac62bf493c112f973ca43b1c7a0343db448cc2c6804a9d6156c30dfde3cc104fcb3702c863e8c12a778?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 290 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Kiewet Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.515153635945 29.176667332649
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem