LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Minimalist | LekkeSlaap
+35

The Minimalist

19 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Defiant-laan 19, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R580 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Minimalist is 'n lieflike gastehuis in Benoni Airfield en dis net 15 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede. Elke eenheid het 'n dubbelbed met slaapplek vir 2. Drie van die eenhede het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Studio B het 'n hoekbad en 'n stort. Handdoeke word voorsien.

Elke eenheid het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. 'n Lessenaar, klein sitarea, platskerm-TV en WiFi is ook in elke eenheid beskikbaar.

Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.

The Minimalist is net 2 km vanaf verskeie restaurante en die Lakeside Mall.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir The Minimalist
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Defiant-laan 19, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink The Minimalist het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Defiant-laan 19, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnragv5syPafIsyP0QiBgQKIkuhKzzZUqTP5fZFS61e4Vdx213i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 19 Defiant Avenue Airfield 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.1735599 28.31294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!