LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Minimalist | LekkeSlaap
+35

The Minimalist

19 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 19 resensies vir The Minimalist
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Amanda P - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige gastehuis, wonderlike diens met eienaar wat die ekstra myl loop vir sy gaste!

Wat 'n wonderlike ondervinding om te bespreek en Minimalist was perfek in elke opsig! Baie dankie weereens!

The Minimalist's terugvoer

Baie, baie dankie vir die terugvoering. Ek waardeer dit opreg.

Groete, George.

The Minimalist
Betsie M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M
Saam met vriende

Skoon, netjies, vriendelike diens.

Vreeslik skoon, netjies en vriendelik. George het vir ons die hek vroeg, 4:00 am oopgemaak, sodat ons kan gaan hardloop. Veilige area.

Daleen F - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, baie vriendelik..

Ons het gegaan vir 'n wedloop. Uitklok tyd is 10:00, maar ons het versoek of ons moontlik na ons die wedloop net kan kom stort, in die omgewing van 13:00. George het nie gehuiwer om ons te help nie. Sal beslis aanbeveel!

Eugene P - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene P
Gesin met klein kinders

Beautiful rooms and friendly staff and owner.

The Venue was excellent and the staff made our stay so comfortable. The Room was off a very high standard and the Venue was quiet and peaceful. The owner and the staff received us well. We will definitely recommend The Minimalist to friends and family. Great service great staff.

Andy B - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish, friendly.

We were welcomed upon arrival and shown around then to our room. Nothing was too much trouble. The place is beautifully decorated and well equipped for an overnight stay. We would most definitely use The Minimalist again should we need to overnight in the area.

Henry W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde!

Ek en Alda het heerlik gebly! Uitstekende waarde vir geld en George en sy personeel is uiters gasvry en gesellig. Pragtige dekor en inisiatief! Dankie!

Celeste S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik, uitstekende diens!

George is 'n wonderlike gasheer wat jou dadelik laat tuis voel. Die eenheid is goed ingerig, netjies en ons het gewens ons kon langer bly! Sal definitief weer by The Minimalist bly indien ons in die omgewing is.

Elize V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lieflike plek!

Dankie, dit was bo ons verwagting 'n lieflike plek. Pragtige dekor, elke dingetjie met sorg gekies om dit vir die gas gerieflik en mooi te maak. Catherine het ons welkom en tuis laat voel. Dankie vir die waaier wat sy so vinnig ons mee gehelp het. Sal vir seker weer daar wil gaan slaap as ons in die omgewing is.

Coenraad W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Coenraad W
Besigheidsreis

Nie 'n goeie ervaring nie.

Teen 7:30 was daar nog niemand wat ontbyt aangebied het nie en het ek vertrek, want ek het 'n vergadering gehad om 08:00.

The Minimalist's terugvoer

Hi Daar Coenraad,

Ek is so jammer dat jy gewag het vir ontbyt maar as jy gesien het toe jy navraag gedoen het so jy sien dat ons nie ontbyt aanbied nie so jammer maar as jy weer kom sal ek vir jou n ontbyt reg he onthou net om my te laat weet, maar weereens baie dankie vir jou ondersteuning.

Beste groete,
George

The Minimalist
Lena D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was die vriendelikste, skoonste, mooiste en bekostigbaarste verblyf, vêr bo-verwagting.

Dit wat ek gesoek het was bo-verwagting, nie net vriendelike diens nie, maar dit was so skoon en netjies en regtig baie mooi, ek kon nie wag om die foto's vir ander te stuur om te wys in watse mooi plekkie ons slaap. Die klein dingetjies wat miskien nie vir ander belangrik is nie, was vir my wow soos die smarties op my handdoek, die lekkergoed verrassingspakkie langs my bed. Die sjampoe wat ek by die huis vergeet het en die beskuitjie saam met my koffie vir die oggend en skoon water in ons yskassie om ons pilletjies mee af te sluk. Dit was die kleinste kombuis ooit, maar met alles wat nodig is en die grootste stort. Dit is die enigste plek waar ek wil oorslaap en nie net omdat dit so goedkoop is nie, dis kompak luuks, al wat kan help is 'n asblikkie in die badkamer. Baie dankie Minimalist vir julle wonderlike plekkie wat ons kon gebruik het.

The Minimalist's terugvoer

Ek wil net baie dankie se vir die ondersteuning, gaste soos julle maak dit die moeite werd om mense in jou huisie te ontvang, Baie dankie weereens en kom kuier gou weer.

The Minimalist
Annuscha B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annuscha B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Was ideaal vir ons wat naby aan die lughawe wou wees. Die kamer was groot, netjies en gerieflik en ons het baie lekker gebly.

Tineke B - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tineke B
Saam met vriende

Fantastiese plekkie!

Wow! Wat 'n lekker tyd! Dis so mooi daar en die dekor kon nie mooier en beter wees nie! Die plek sal ek se moet almal heel eerste kies bo ander! Die eienaar van die plek het ons verwelkom en ons kon nie vir beter vra nie! Hoogs aanbeveel!

Pj R - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pj R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ondervinding.

Ons sal beslis weer daar oorbly.

The Minimalist's terugvoer

Thanks so much, Peter, and you are always welcome.

The Minimalist
Sascha K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sascha K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename verblyf en akkommodasie.

'n Fantastiese plek om te bly, sou weer teruggaan.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very pleasant stay and accommodating.

Great place to stay, would go back again.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Minimalist's terugvoer

Thanks so much and we will see you soon again.

The Minimalist
Erica D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D
Enkelreisiger

Baie verwelkomend en professioneel.

Vriendelike personeel, ruim kamer met alles en nog wat ek nodig het. Absoluut pragtige binnehowe. Ek het die 4 nagte wat ek daar was baie tuis gevoel.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Very welcoming and professional.

Friendly staff, spacious room with everything and more that I could need. Absolutely stunning courtyard areas. I felt very at home for the 4 nights I was there.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Minimalist's terugvoer

So baie dankie en ek hoop ons kan die volgende keer ontmoet.

The Minimalist
Azel V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Regtig verwelkomend!

Sien sterre.

The Minimalist's terugvoer

Dankie, Azel, waardeer dit.

The Minimalist
Laetitia G - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia G

Die plek is pragtig en dis baie netjies binne.

Die plek is pragtig en baie netjies binne. Die bed slaap baie lekker. Sal vir seker weer daar gaan slaap as ek in daai omgewing is. Hulle is baie vriendelik.

Anelia L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelia L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike mooi plekkie.

Wat 'n ongelooflike plek, dit het ons verwagting oortref. Dit het alles wat jy benodig en ons is so vriendelik ontvang. Dis die mooiste plek en so veilig en naby al die malls. Ons sal definitief weer gebruik maak van die plek.

The Minimalist's terugvoer

Baie dankie Anelia waardeer julle resensie.

The Minimalist
Gordon M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon M
Enkelreisiger

My verblyf was fantasties en sal enige tyd weer daar oornag.

Gastehuis se personeel is vriendelik. Kamer is netjies.

The Minimalist's terugvoer

Thanks so much for the review.

The Minimalist
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Vanaf R580
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Defiant-laan 19, Airfield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAnragv5syPafIsyP0QiBgQKIkuhKzzZUqTP5fZFS61e4Vdx213i?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R580  per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 19 Defiant Avenue Airfield 1501 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -26.1735599 28.31294
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!