+12

The Modern Muse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Geleë in die bedrywige Kaapstad en omring deur 'n verskeidenheid besienswaardighede en geriewe, is The Modern Muse die ideale toevlugsoord vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis is 'n eetkamertafel vir 2 en 'n sitkamer met 'n gemaklike rusbank. Toegang tot gratis WiFi word voorsien.

Daarbenewens het gaste toegang tot die gemeenskaplike leeskamer en dakdek, kompleet met 'n braai en buite-eetareas. Vir diegene wat die omgewing wil verken, is die V&A Waterfront 2.2 km weg en Mouille Point-strand is 4.3 km weg.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Soughted Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 40

Op LekkeSlaap 7 maande

Ligging

  • 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 080
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 75 Harrington Street, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA608f2efdbf6e0992e37d85537aedd163c742ddadda2295355850162c1568ffc597adf42a40a5d32980b7439da0409dccb133?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 75 Harrington Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.9286504 18.4237636
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang