The Moon and Sixpence Boutique Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Moon and Sixpence Boutique Lodge is by die Beyers Naude M5-verlenging op die Wieg van die Mensdom-grens.

Daar is 4 kamersoorte en elke kamer is elegant versier.

Die luukse kamers is in pragtige tuine met fonteine. Elke kamer het 'n platskerm-TV, aparte bad en stort, en 'n yskassie. Sommige kamers het verhitte handdoekrelings en kaggels. Die 2 executive-suites het koninggrootte-beddens, wit perkallinne, privaat tuine en sitareas.

Daar is ook braaigeriewe, 'n swembad, veilige parkeerplek en WiFi op die perseel. Verder bied die lodge konferensiegeriewe en 'n funksielokaal.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Mastercard

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Zoeloe

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Moon And Sixpence Boutique Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za