Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nantucket

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 28 resensies vir The Nantucket
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.0/5
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakobus S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jakobus S
Gesin met tieners

Luuks maar huislik.

Baie luukse verblyf, netjies, hulpvaardige, vriendelike ontvangs; Het die gebruik van die kombuis- en kuier-area waardeer, ook dat ons tegemoetgekom is en later kon uitklok toe een van ons lede siek geword het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kwaliteit met nadele.

Daarvoor: Kon die see sien en hoor. Kwaliteit linne en handdoeke. Baie skoon en netjies. Daarteen: Baie trappe tot by kamer (kan ander mense dalk probleem gee). Was vas geparkeer en moes wag tot ander gas wakker gemaak is. Parkering 'n probleem. Geen koffiemaakgeriewe in kamer, word alles gedeel met ander 6 kamers in oop area. Min privaatheid. Balkon gedeel en kamers se deure 1 m weg van mekaar. Kan nader se gesels hoor. Die ander gaste wat 23:00 - 00:00 nog in oop area sit en kuier hoor mense duidelik tot in jou kamer. Die fotos is so geneem dat die kamer aansienlik groter lyk; maar wasbak in die kamer self; knap stort. Persoonlik nie 'n aanhanger van net blindings in 'n kamer nie. Sou gordyne verkies - veral as jy 1m van jou bure se skuifdeur is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinarda V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reinarda V

Mooi gedeelde uitsig. Kamer goed ingerig. 2 verdiepings trappe.

Die slaapkamer was goed toegerus. Die koffie- maak area is buite die kamer, so neem 'n kamerjas saam om buite jou kamer te gaan koffie maak. Daar is twee verdiepings se trappe. Dit staan nerens aangeteken nie. Die kommunikasie was vinnig en die bestuurder is baie vriendelik en behulpsaam. Die uitsig is fantasties. Mens kyk van die gedeelde stoep bo oor die huise en kyk op die see en lagoon. En dis beskut, so mens kan op die stoep sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maryna M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Maryna M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi plek met vrek baie trappe.

Ideaal vir jonger mense wat swaar bagasie teen baie trappe kan uitdra. Skoonmaak van eenhede kort aandag, veral sand op matte en vloere. Braairoosters ook baie geroes/vuil so ons kon nie braai nie. Handdoeke ruik ook bedompig. Nantucket se eienares het egter onlangs 'n mediese terugslag gehad en ek glo dit sou anders wees as sy daar was. Dit is egter 'n stylvolle gemeubileerde plek met baie mooi kunswerke. Baie leesgoed en ook speletjies vir die gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barbara R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlike vriendelike diens. Renee is absoluut fantasties en menslik.

Interessante huis met lieflike kamers en mense. Rustige en baie lieflike hondekind️. Beeld van Moses was so opvallend en my sommer nader aan Here laat voel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tessa V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tessa V
Saam met vriende

Lacking communication.

No communication as to when we can check in or how, ended up driving there to ring the bell and hoot until someone came to the door who had no idea that we even booked and we were taken in through the back door. No hospitality or warm welcome and a the same on the exit. I will not recommend a stay at Nantucket.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig, goed ingerig en baie vriendelike mense.

Van aankoms tot vertrek was alles eersteklas. Die akkommodasie is baie goed ingerig en die mense is baie vriendelik, baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jennifer V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en stil.

Wat 'n pragtige huis, met die keurige kuns, die vriendelike diens en bowenal die pragtige uitsig! 10/10. Baie dankie, Renée!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n heerlike, rustige wegbreek.

Die verblyf was baie goed en netjies. Daar was ’n balkon waar ons kon sit om die see-uitsig te bewonder. Goeie geriewe vir selfsorg met alles wat mens nodig het. Baie goeie gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het. Veilige parkeerplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ethan S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ethan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker still en mooi uitsig

Ons was op honeymoon, perfekte uitsig

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a good time.

For anyone that wants peace and a enjoyable time, this place is for you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarina E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig, vriendelike diens, baie lekker gebly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelene O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelene O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Jy voel deel van die familie. Gasvryheid.

Hul is stiptelik en vriendelik, skoon en netjies met die mees asemrowende uitsigte, en so vreedsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Piet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was uit die boeke.

Alles was so mooi en die uitsig vanaf die kamer oor die see was baie mooi, sal weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome huis. Stunning mense. Fab uitsig.

Wat 'n ongelooflike plek on te ontspan. Ontvangs by inboek. Awesome, vriendelik. En jou onmiddellik tuis laat voel. Uitstekende ligging. Fantastiese ontbyt. Beveel sterk aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig L - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful Bed and Breakfast with super friendly and accommodating staff.

The owners and staff run a fantastic establishment that I would recommend to anyone wanting to stay in the Voelklip and Hermanus area. The service was top class, and everyone was very accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

'n Wonderlike B&B met vriendelike en akkommoderende personeel.

Die eienaars en personeel bestuur 'n fantastiese instansie wat ek aanbeveel aan enigiemand wat wil bly in die Voëlklip- en Hermanus-area. Die diens was top-klas, en almal was baie akkommoderend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rodney B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rodney B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Baie mooi uitsig. Walvisse duidelik gesien vanaf ons bed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Huis weg van die huis.

Ons was aangenaam verras met The Nuntucket. Ons het 'n heerlike kamer gehad wat mooi seefront uitsig gehad het. Alles is netjies, skoon en het die stempel van die eienaars wat albei groot rondreis entoesiaste is. Ons het elke oggend by ontbyt 'n lekker gesprek met die "kaalvroet klong", Dwayne, gehad wat lekker gesels terwyl hy vir jou ontbyt maak. Vat 'n bietjie tyd en gesels met hom. Dwayne is 'n fontein van kennis as dit by Hermans kom. Hy kan jou na al die groot toeriste aantreklikhede in die omgewing stuur, maar jy wil hê hy moet jou vertel van al die weggesteekte juwele. Ons het wonderlike klein keldertjies en plase besoek wat hy aanbeveel het en hulle was almal absoluut die moeite werd om te sien. Jy kry ook detail inligting oor al die kelders in die Hemel-en-Aarde vallei. Hy het ook albei aande vir ons die heerlikste eetplekke aanbeveel en selfs vir ons die bespreking gemaak. Albei aande se kos was van uitstaande gehalte. The Nuntucket sien ons weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robyn M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Robyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fabulous place to stay!

A wonderful peaceful haven. The host goes above and beyond to make your stay incredible. Definitely recommend this place. Ask for the ocean view room, stunning!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenie O - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

Fantastiese ligging met uitsig oor berg in die agtergrond en oseaan aan voorkant. Uiters netjies en skoon en regtig net 'n wonderlike plek om te ontspan. Alles wat jy nodig het is daar om jou verblyf te geniet. Gasvrou is besonderse mens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David M - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
David M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and service.

The Nantucket was clearly a well run place - very neat, clean and with a friendly welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nantucket se terugvoer

Hallo David,
Thank you for a very kind review. We appreciate the feedback and hope you will visit us again!.
Kind regards from the Nantucket staff.

The Nantucket
Iris W - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris W
Enkelreisiger

Wonderfully relaxing.

What a lovely stay. Caring staff. Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nantucket se terugvoer

Dear Iris

Thank you for your great reviews. It was a pleasure hosting you.

Kind regards

Hester

The Nantucket
Maryka B - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maryka B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike eenheid, net wat ons nodig gehad het en lekker warm gevoel in die huis.

Lekker om jou kar in die motorhuis te kan parkeer, binne die veiligheidshek. Hou daarvan dat elke kamer 'n sleutel en remote vir die kamer en veiligheidshek het. Kamer was baie skoon, wonderlike uitsig en die leef area op die boonste vloer gee 'n lekker "homy-feel" aan die huis. Die personeel was vriendelike, warm en baie behulpsaam. Ontbyt was uit die boeke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nantucket se terugvoer

Dankie Maryka vir jou terugvoering. Dit was 'n plesier om julle hier te ontvang. Jullle sal altyd welkom wees.

Vriendelike groete

Hester

The Nantucket
Annette T - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, mooi uitsig, vriendelike ontvangs en baie luuks.

Na 'n lang dag se ry was dit ongelooflik om in 'n plek in te stap wat so mooi is, 'n lus vir die oog. Vriendelike ontvangs. Dit was net fantasties gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nantucket se terugvoer

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit is maar altyd mense soos julle wat dit die moeite werd maak. Julle sal altyd welkom wees.

Baie groete,
Renee

The Nantucket
Paul J - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het dit baie geniet!

Die gasvrou was 'n baie lieflike dame!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Nantucket se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige kompliment.

The Nantucket
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derde Straat 234, Voëlklip, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU0OTUyMGE2LTNlNmMtNDg0OC1hNjZkLTExZWEwOTMwYTM0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 234 Third Street Voelklip 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.407789909051 19.292923364418
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem