Keimond Akkommodasie by The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth | LekkeSlaap
+19

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R790 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth is 'n gerieflik gemeubileerde kothuis met slaapplek vir 4 gaste en net 120 m vanaf die strand.

Dié kothuis beskik oor 2 slaapkamers en deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Die sitkamer het 'n TV en DStv is beskikbaar, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring.

Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n ingeboude braai-area en parkeerplek is beskikbaar in die groot tuin.

Slaapplek

’n Bespreking by The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Langs die Hoofstraat, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Nautical Beach Cottage - Kei Mouth het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R790
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R790
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die Hoofstraat, Kei Mouth, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeoDxqnTBDYJf7mWaukavRpoBA1BurKgjbwqdxFRVHA7N0pY6Zu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R790  per nag (vir 4 persone) 6 5 1 5 Off Main Street Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.689787922048 28.372497351344
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za