The Nest @ Tshayile House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Nest @ Tshayile House is op die bekende Knysna-koppe in Leisure Isle. Dis stapafstand vanaf die strandmeer, 'n gewilde plek vir swem en kanovaart.

Dié moderne eenheid bied 'n ontspanne ruimte in 'n stil hoekie van Tshayile House se tuine. Die eenheid het 'n kombuisie, slaap-area, 'n sitarea en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die slaap-area het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die sitarea het gemaklike leunstoele en 'n TV met DStv. Daar is WiFi en veilige parkeerplek. Beddegoed en handdoeke word voorsien. The Nest word daagliks skoongemaak en die voltydse tuinier onderhou al die buite-areas en die tuin.

Slaapplek

'n Bespreking by The Nest @ Tshayile House sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Kluis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Nest @ Tshayile House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 900 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za