Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Nesthuis

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Weeksdagaanbod

Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 27 Mei 2024.

Winteraanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Jun 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die swembad het geen heining nie en gaste gebruik dit op eie risiko. Daar sal ook van gaste verwag word om 'n vrywaringsvorm met aankoms te onderteken.
Gebruik asb. die plastiekglase rondom die swembad.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 000
R4 000 R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
R4 000 R3 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Herron-keeromstraat 4, Riebeek-Kasteel, 7307, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb6cc8f6bfd71ff36cae473b2ce8bd47d9362431b84d1e8303b715ccb3b35b2dcc94f5b06c28e964fec453103a63066a5c7b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 000 nouVanaf R3 600 per nag (plek vir 6) 4 Herron Close Riebeek-Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.384587226758 18.91093359259
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem