The Nuthouse and Die Pophuis
Beskrywing
Die Pophuis beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers met storte, 'n sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die stoep het draagbare braaigeriewe en 'n plastiektafel met stoele. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring om toegang tot DStv te kry. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolf toegerus.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Tv
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
'n Huishulp is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Nuthouse het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Albei badkamers het storte. Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea met 'n TV. 'n Satellietskottel word voorsien en gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring vir DStv-toegang. Die kombuis is vir selfsorg toegerus en sluit 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond in. Die huis het 'n omheinde tuin wat ideaal is vir troeteldiere, asook draagbare braaigeriewe en 'n see-uitsig vanaf die stoep.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Tv
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
'n Huishulp is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Gaaf
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cannon-singel 3, Keimond, 5260, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom