LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oak Lane Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+35

Oak Lane Bed & Breakfast

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkstraat 25, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Oak Lane Bed & Breakfast bied gerieflike akkommodasie in die stil dorp Maclear. Die gastehuis het gerieflike kamers wat met plattelandse gasvryheid gepaardgaan.

Die kamers is almal goed toegerus en het draagbare waaiers vir die somer, verwarmers en elektriese komberse in die winter. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en toiletgeriewe word verskaf. 1 kamer is rolstoelvriendelik. Ontbyt en aandete is op versoek beskikbaar teen 'n bykomende fooi en word in die eetkamer bedien. Elke kamer het dubbel- of driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die 2-enkelbedkamer is toegerus vir selfsorg en het 'n toegeruste kombuis waar gaste maaltye kan voorberei. Addisionele beddens kan op vooraf kennisgewing bygevoeg word. Alle kamers is nie-rook.

Die area bied genoeg geriewe insluitend roei, kunsvlieghengel en voetslaan.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 6 resensies vir Oak Lane Bed & Breakfast
Netheid
4.2/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Kirkstraat 25, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oak Lane Bed & Breakfast het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkstraat 25, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MzdkODA1LTA4YjUtNDcxNS1hNDY1LTFlY2M1ZmE1ODI2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 5 25 Kirk Street Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.068121394062 28.340475261211
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!