LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oak Lane Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+35

Oak Lane Bed & Breakfast

Enkelkamer
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
Beskrywing

Hierdie kamer het 1 driekwartbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV, ADSL, yskassie, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, waaier en verwarmer beskikbaar. Ontbyt en aandete word in die eetkamer bedien. Rook is verbode.

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls

Ontbyt is tussen 07:00 en 09:00 teen R100 beskikbaar. Alle maaltye word in die eetkamer voorgesit. Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 - 7 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 50% van die ontbytprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 driekwartbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV, ADSL, yskassie, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, waaier en verwarmer beskikbaar. Ontbyt en aandete word in die eetkamer bedien. Rook verbode.

Tariewe
Huisreëls

Ontbyt is tussen 07:00 en 09:00 teen R100 beskikbaar. Alle maaltye word in die eetkamer voorgesit. Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 - 7 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 50% van die ontbytprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
2-Enkelbedkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie 2 driekwartbeddens met 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV, ADSL, yskassie, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, waaier en verwarmer beskikbaar. Ontbyt en aandete word in die eetkamer bedien. Rook is verbode. Addisionele beddens kan bygevoeg word indien vooraf gereël.

Tariewe
Huisreëls

Ontbyt is tussen 07:00 en 09:00 teen R100 beskikbaar. Alle maaltye word in die eetkamer voorgesit. Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 - 7 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 50% van die ontbytprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie eenheid het 2 kamers: 1 met 'n dubbelbed, die ander met 1 enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, TV, yskassie, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, waaier, verwarmer en elektriese warmkomberse op die beddens. Ontbyt en aandete word in die eetkamer bedien. Rook verbode.

Tariewe
Huisreëls

Ontbyt is tussen 07:00 en 09:00 teen R100 beskikbaar. Alle maaltye word in die eetkamer voorgesit. Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 - 7 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 50% van die ontbytprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n TV, ADSL, 'n yskassie, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, waaier en 'n verwarmer. Ontbyt is teen R100 beskikbaar. Rook is verbode in die kamer.

Tariewe
Huisreëls

Ontbyt is tussen 07:00 en 09:00 teen R100 beskikbaar. Alle maaltye word in die eetkamer voorgesit. Kinders tussen 0 - 2 jaar bly gratis. Kinders tussen 3 - 7 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tussen 0 en 3 jaar betaal 50% van die ontbytprys.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkstraat 25, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MzdkODA1LTA4YjUtNDcxNS1hNDY1LTFlY2M1ZmE1ODI2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 25 Kirk Street Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.068121394062 28.340475261211
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!