LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Oak Lane Bed & Breakfast | LekkeSlaap
+35

Oak Lane Bed & Breakfast

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 7 resensies vir Oak Lane Bed & Breakfast
Netheid
4.3/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Daan M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan M
Enkelreisiger

Alle fasiliteite was tot my beskikking vir die volle tydperk van my verblyf.

Die gasvrou en gasheer is lieflike mense wat uit hulle plek sal gaan om die verblyf aangenaam te maak vir hul gaste. Die kamers is ruim en het niks tekort nie. Daar is 'n restaurant binne loopafstand van die verblyf wat voorsiening maak vir aandetes. Ontbyt is 'n volle maaltyd op sy eie en daar skiet niks tekort nie.

Oak Lane Bed & Breakfast's terugvoer

Dankie Daan.
Was baie lekker om jou hier te hê.

Oak Lane Bed & Breakfast
Tonie R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tonie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Verblyf was uitstekend en ontbyt was asemrowend.

Ons kan hierdie verblyf baie sterk aanbeveel, baie gasvry met goeie fasiliteite.

Esmé O - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé O

Baie aangenaam.

Dit was die beste ontbyt wat ons by enige B&B gekry het die vakansie en daar was padkos ook. Die gashere was baie vriendelik.

Charl P - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charl P
Saam met vriende

Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam met ons aankoms. Kamers is baie netjies en skoon, met 'n lekker koffiestasie.

Koos V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos V
Saam met vriende

Heerlik, gasvry, stil, plattelands en huislik.

Sien sterre.

Annatjie S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annatjie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen opwasgeriewe (selfsorg) en akkers op dak laat ons skrik en waterpomp hou hou mens wakker, maar netjies en skoon.

Ek sal liewers op 'n plaas gaan uitspan vir meer ruimte en LekkeSlaap!

Ray B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ray B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very well looked after!

Enjoyed the stay! Maclear looked good in it's autumn colours.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kirkstraat 25, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY1MzdkODA1LTA4YjUtNDcxNS1hNDY1LTFlY2M1ZmE1ODI2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 7 5 1 5 25 Kirk Street Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -31.068121394062 28.340475261211
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!