The Oaks Estate

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Oaks Estate is 'n historiese Kaap-Hollandse plaas wat knus aan die voet van die Sonderendberge lê, net 10 km buite Greyton in die Overberg. Die plaas behoort aan die Ehlers-familie wat met bees en vrugte boer. Gaste word genooi om te kom ontspan en die unieke erfenis en werkende plaaslewe van The Oaks Estate te geniet.

Verblyf word in 3 Solderkamers, 2 Zonderend Kothuise en 1 Zonderend Plaashuis gebied. Daar is slaapplek vir 19 gaste. Sommige van die eenhede is selfsorg en al die eenhede het gemaklike beddens en 'n badkamer.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area, WiFi, konferensiegeriewe en veilige parkering in. Dit is rolstoelvriendelik.

Gaste het toegang tot voetslaan- en fietsryroetes, 'n dam, watervalle en 4x4 roetes. Bring asseblief jou eie visstok saam.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Internet
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Oaks Estate gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za