The Ocean Pearl

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Ocean Pearl is ‘n selfsorghuis in De Kelders.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 5 slaapkamers, 2 badkamers, ‘n gastetoilet en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het ‘n dubbelbed. Die derde en vierde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het ‘n enkelbed.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei, breekware, ‘n skottelgoedwasser en ‘n wasmasjien. Daar is ook ‘n toonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 8 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea het stapeldeure wat lei na die stoep met stoepmeubels, ‘n etenstafel en braaigeriewe. Die stoep bied ook ‘n ononderbroke uitsig oor die see.

Doendinge sluit haaihokduik, bootvaarte, walviskyk, skubaduik, snorkel, visvang en gholf in. Daar is ook verskeie voetslaanroetes in die omgewing.

Slaapplek

'n Bespreking by The Ocean Pearl sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Ocean Pearl gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 900 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za