Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Ocean Pearl

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Hildegard Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir The Ocean Pearl
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marlucia V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlucia V
Gesin met tieners

Uitsig, natuurskoon, familietyd.

Pragtige huis met 'n fantastiese see uitsig. Huis is ten volle toegerus. Heerlike familiekuiers op die stoep. Waarlik 'n pêrel in De Kelders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ina P
Gesin met tieners

Heerlik, pragtige huis met pragtige uitsig.

In-check was 'n fiasko. Het 19:00 arriveer (en so bevestig met agent). In donker moes ons soek na die sleutel wat onder 'n klip neergesit was. Geen buiteligte en moes ons ons weg vind met selfoonliggies. Agent net vinnig oor foon ingelig oor hoe om alarm te deaktiveer. Een van my kinders het gaan stort en het 'n persoon aan buitekant van badkamervenster opgemerk. Die persoon het deur die venster probeer kyk. Nadat ek eienaar geskakel het, het sy genoem dat die beams geaktiveer moet word, maar niemand het dit aan ons genoem of gewys hoe om dit te doen nie. Bedekte seën dat dit op eerste aand van ons verblyf gebeur het, anders het ons nooit geweet dat daar wel beams en alarm is wat geaktiveer moet word, al is ons in huis. Ek sidder ook om te weet wat kon alles gebeur het indien my kind nie die persoon aan die buitekant opgemerk het nie, aangesien al die onderste vertrekke se blinders opgerol was. Geen buiteligte aan voorkant van huis, en ons het dit ook genoem. Agent het na 2 dae eers kom kyk en voorgestel om elektrisiën uit te roep. Dit was Saterdag 13:00 en ons was geensins lus vir werkers in ons kort verblyf nie. Ons het egter gloeilampe in 'n kombuiskas gekry, dit vervang en ligte het toe gewerk. Eienaar was deurentyd baie behulpsaam, maar daar is sakies waaraan hulle definitief aandag moet gee. Verder het ons baie lekker gebly en hoop om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 17:00
  • Adres: Ingangstraat 8, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApBnp2lMGyyMXmfNkmcMxM2q2DCVkX1X0qgJE5BeETvs2RoS6W7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 8 Ingang Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 17:00 -34.558174 19.35988
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem