Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Barn

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Koringberg, Swartland, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Old Barn bied 'n bekoorlike selfsorg-wegbreek in Koringberg in die hartjie van die Swartland. Dit is is op die hoofweg reg langs die wingerd van Wildehurst Winery geleë en was op 'n tyd 'n restaurant en die sonkamer was 'n kroeg.

Die huis is gevul met lig en het hoë plafonne, betonvloere en 'n kaggel in die middel vir die koue wintermaande. Dit is geskik vir 8 gaste en het 4 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n Nespresso-masjien toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8 en die sit-area het gemaklike sitplek, 'n kaggel en baie boeke. Die sonkamer het 'n houtvuur-oond vir hitte.

Buite is daar sitplek en braaigeriewe. Gaste kan in die plonspoel afkoel en daarna binne gaan sit en lees. Troeteldiere wat goed opgelei is, is welkom indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by The Old Barn sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir The Old Barn
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Pippa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hoofweg, Koringberg, Swartland, 7312, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg, Koringberg, Swartland, 7312, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA127040d26c6ab8b43b942cbff9334454f75fe46270521681758f145054503a883b27c53b376d9f3b735ae84b756dc83b1152?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 950 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Hoof Road Koringberg 7312 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.020473868323 18.680144576721
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem