The Old Farmhouse Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helpmekaar Plaas, Kou-Kamma, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
The Old Farmhouse Cottage is 'n bekoorlike toevlugsoord in die prentjiemooi Kou-Kamma omgewing van Kareedouw. Die rustieke steenkothuis naby die hoofhuis op 'n skilderagtige plaas omring deur majesteuse berge.
Die kothuis beskik oor 2 knus slaapkamers waarvan 1 'n koningingrootte-bed, en die ander 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan 'n gerieflike leefarea en kombuisie met 'n gasgeiser vir warm water sowel as sonkrag geniet.
Parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die kothuis is troeteldiervriendelik wat dit ideaal maak vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek in die platteland.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Kamer daagliks skoongemaak
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Ekstras
- Kroegyskas
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Helpmekaar Plaas, Kou-Kamma, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap
- Gaste dink The Old Farmhouse Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Helpmekaar Plaas, Kou-Kamma, Kareedouw, 6400, Oos-Kaap