Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Old Mill Hotel

Hotel

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Mmaphuthi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 15 resensies vir The Old Mill Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.9/5
Chantel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel V
Saam met vriende

Fantasties.

Baie lekker. Alhoewel die boonste gedeelte nie water gehad het nie, het hulle plan gemaak dat ons in die hotel kon gaan stort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans-louis V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans-louis V
Saam met vriende

Ek het dit baie geniet, dit was rustig en ontspannend.

Ja, ek het. Die beddens was gemaklik, die badkamer en kamer was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadene W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Nadene W
Besigheidsreis

Onrustigheid van kliente en getoetery om hek oop te maak met baie geraas enige tyd van die nag.

Ontbyt laat te wense oor; die kos was koud en eiers was oorkook, verder was die beddegoed nie geruil nie of net plain oud en het gate van sigaretbrandmerke. Loadshedding het darem 'n lig gekry en daar is geen afdak vir die kar nie. Die toilet lek en die toiletpapier is minder as enkellaags, en daar is geen afstandsbeheer vir die TV nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thabo M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo M
Saam met vriende

Wonderful.

The addition of a swimming pool at the facility would make a big difference.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindsay M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lindsay M
Besigheidsreis

Suitable for overnight travellers.

The one staff member, Present, was very friendly. However, we had trouble coming in and out of the property as the place does not provide the guests with a remote for the gate. Coming in and out means waiting up to 15 minutes for the staff member to arrive with the remote.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pauli N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pauli N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Behalwe vir beurtkrag met aankoms, geen probleem nie.

Eenheid is skoon. Lekker gebly. Eenheid is presies soos op foto.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hugo S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Besigheidsreis

Portia was baie hulpvaardig, dankie.

Portia was baie hulpvaardig, dankie, veral toe ons die bespreking heeltyd moes wysig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
J Gertrud T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
J Gertrud T
Saam met eggenoot / lewensmaat

A comfortable unit in pleasant surroundings but shoddy customer service.

They knew 2 people had booked for self-catering, but they had not equipped the unit with the basics: Only one drinking glass, no forks, no chopping board or bread knife and we ran out of toilet paper! There was no apology from the woman at reception when we complained. The cleaner sorted us out.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeandie L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jeandie L
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf.

Gemaklike verblyf en skoon chalet. Parkeerplek langs die chalet is moeilik met die graswalle.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nonnie V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nonnie V
Saam met vriende

Baie vriendelike personeel, goeie ligging en maklik bereikbaar.

Heerlike bed, stoep en werklik baie rustig. Mens kom skaars agter dat daar nog besoekers is. 'n Bekostigbare en oulike oornagplek, daar kan egter aandag gegee word aan klein goedjies. Die yskas was nie aangeskakel nie, daar is wel koffiegeriewe, maar die breekware was nie baie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James M
Enkelreisiger

It was enjoyable.

The professionalism and hospitality of the personnel were very good, I will definitely visit the hotel again in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Scholtz L - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Scholtz L
Gesin met klein kinders

Pateties.

Wat op adverteer word en wat ek daar gevind het is om die minste te sê, vals advertensie. Die Cottage wat 7 kan slaap met en suite-badkamer en queen-size dubbelbed bestaan nie. Die deur is toegebou en jy kry 5 enkelbeddens. 2 ongewaste borde, 2 glase en yskas wat nie werk nie het ons begroet. Geen seep, shampoo, koffie, ens was in die kamer nie. Dit nadat ek gebel het die Dinsdag en hulle bevestig het dis ingesluit. Handdoeke lyk soos iets waarmee ek my kar sal was. Veiligheidshek het geen slot in nie, ek moes dit met cable ties probeer vasmaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Duduzile M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Duduzile M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The hotel standard is good but the customer care is zero.

I was never told that the geyser was switched off. No one took me to the cottage to show me how things worked, as a result I had to bath in cold water in a very cold Machadodorp. I was very upset. I arrived at around 9 pm. The gentleman I met just checked me in and gave me the key to the cottage. He never took me there as it is custom in the hospitality industry. As a result I had to figure out a lot of things by trial an error. Like, it is cold, there is no visible heater or kaggel in the room, then I later figured out there are electric blankets. I never knew the geyser is switched off and had to bath in cold water the next morning. It was a horrible experience for me. My recommendation is to train your staff on hospitality, and have a security (gate man) to open rather than stopping at the gate and phone the manager to come and open. It exposes your customer to dangers of being hijacked right in front of your establishment.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hotelstandaard is goed, maar kliëntediens is zero.

Ek is nooit gesê dat die geyser afgesit is nie. Niemand het my na die kothuis geneem om te wys hoe als werk nie, met die gevolg dat ek in koue water moes bad in 'n koue Machadodorp. Was nie beïndruk nie. Ek het om en by 9:00 gearriveer. Die man wat my daar gekry het het my ingeklok en die sleutel na die kothuis gegee. Hy het my egter nie daarheen geneem soos die gebruik is in die gasvryheidsbedryf nie. Ek moes gevolglik met probeer en tref dinge probeer uitpluis. Dis koud en daar is geen sigbare verwarmer of kaggel in die kamer nie. Later ontdek ek daar is elektriese komberse. Ek het nooit geweet dat die geyser af is nie en moes toe in koue water bad die volgende oggend. Dit was 'n aaklige ervaring. My voorstel sal wees om jul personeel behoorlik op te lei en 'n hekwag aan te stel pleks daarvan dat mens voor die hek stilhou en die eienaar moet bel om oop te maak. Dit stel die kliënt bloot aan die risiko om reg voor die instansie gekaap te word.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rob W - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rob W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie laat gearriveer, aangewys na chalet wat netjies en skoon was met ekstra elektriese komberse. Puik.

Het net basies oornag en met laat aankom nie veel van die hotel gesien nie. Het 'n lekker ontbyt geëet alhoewel die diens beter kon gewees het. Baie vriendelike eienaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Philip K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras deur gasvryheid en rustige atmosfeer. Sal weer by Old Mill Hotel bly op pad na Kruger en Sabie.

Gerieflike, ruim slaapkamers met rustige plattelandse atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R633
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R633
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R633
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 31 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wolmaransstraat 15, Machadodorp, 1170, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhkZmRhOWViLWE5OGUtNGVhYS1hODVhLWFhMzE5OGQ3MDAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R633 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 15 Wolmarans Street Machadodorp 1170 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 11:00 -25.665119714158 30.247566707657
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem