by The Old Printhouse | LekkeSlaap
+18

The Old Printhouse

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Old Print House is 'n smaakvolle, skoon, privaat selfsorg-eenheid wat in Stellenryk, Durbanville geleë is.

Dié eenheid is apart van die hoofhuis met 'n oopplan-ontwerp. Dit het 'n dubbelbed, kombuisie, eetarea en 'n TV. Die badkamer is apart en het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Badkamergeriewe en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolfoond, induksieplaat, yskas-vrieskas, ketel, 'n broodrooster, eetgerei, breekware en alle toebehore toegerus. Koffie, tee, melk en suiker word voorsien.

Die woonstel het 'n privaat binnehof. Veilige parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Addisionele geriewe sluit volledige DStv en WiFi in.

Die perseel is binne 'n 4 tot 6 km radius van die MediClinic Hospitaal, Tygervallei, Glen Garry-winkelsentrum, Mkem 24 uur-apteek en Cape Gate af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Old Printhouse sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 12 resensies vir The Old Printhouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Old Printhouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
R750 R675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulbagh-straat 33, Stellenryk, Bellville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae4cbefb6ede539198813c22e5b4695d235d8cdec12f40a0f52db8c4b1376c1a4b2be6b5d30240ab8cf19d58820ce8e7d42a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750, nou Vanaf R675  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 33 Tulbagh Street Stellenryk 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -33.865648019724 18.666012502447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem