Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olde House

1 - 4
Vanaf R495
R495 R446
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 volwassenes, maar 'n kind onder 6 jaar kan die kamer gratis met ouers deel - 'n matras sal voorsien word. Die eenheid is oopplan en het een area met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word deur middel van 'n matrasomskakelaar. Beddegoed, handdoeke, 'n en suite-badkamer, yskassie, mikrogolf, 'n ketel en 'n TV met DStv is ook ingesluit. Koffie, tee, suiker en melk word voorsien tesame met 2 ontbytgrane. Binnebraaigereiwe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Prys sluit in

'n Binnebraai en vermaakarea is beskikbaar vir gaste om te gebruik.

Huisreëls

Gaste mag nie ander gaste steur nie.

Rook is verbode in die gebou.

Gaste mag nie op hul beddens eet nie.

Enige skade aan die eiendom is vir gaste se eie rekening.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 70%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 40%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 10%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R495
R495 R446
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cape-weg 119, Mill Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiODU4MmFhLTg4YWUtNDJiMi05Mjc2LTZiMWM5OTlmNGQwNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R495 nouVanaf R446 per nag (plek vir 2) 96 5 1 5 119 CapeRoad Mill Park 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.958330563593 25.595686921594
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem