Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Olive Cottage

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 15 resensies vir The Olive Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Realette D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Realette D

The Olive Cottage het aan al ons verwagtinge voldoen - heerlik daar gekuier.

The Olive Cottage is 'n baie netjiese woonstel met bykans alles wat jy benodig om heerlik vakansie te hou, en die eienaars was baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Caro P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caro P
Gesin met tieners

Die kothuis het alles wat mens nodig het en baie goed geleë.

Die kothuis is modern, goed toegerus, baie netjies en sentraal geleë. Die Nespresso masjien was 'n bonus. Het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco O
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Vriendelike mense en uitstekende diens. Die plek was besonders mooi en baie goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nienke V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nienke V
Saam met vriende

Great.

The location was perfect for us. Everything we needed was there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful well-equipped cottage.

What a lovely place to stay. Everything you need is in this cosy little cottage. Will most definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en goed toegerus.

Ons is vriendelik ontvang en The Olive Cottage het ons verwagtinge oortref, sal definitief weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Trevor C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit al my vakansies oor jare was hierdie blyplek die aller beste by verre.

The Olive Cottage se eienaars het die mooiste harte, ek het gevoel ek is in 'n 5ster hotel never mind 'n self catering. Ons was 10 dae daar en in daardie tyd het Sam drie keer vir ons opgevul 'n vooraad van 40 Nespresso capsules, toiletpapier, seeppoeier vir die wasmasjien, melk, seep, conditioner, hand soap, beddegoed oortrek, nuwe handdoeke. Die WIFI opvangs is fantasties, ligte en TV en haardroër werk tydens loadshedding (wat 'n blessing). Dit was seëning op seëning by hierdie 10 ster plek in my oë! Baie dankie Sam ons beveel julle plek ten sterkste aan vir elkeen wat wil voel hy bly in 'n hotel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izabel D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabel D
Gesin met tieners

Perfect short stay!

So accommodating. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect stay!

The Olive Cottage is well equipped, spotlessly clean and very private. We really enjoyed our stay and I have already recommended it. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thys W - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaar.

Olive Cottage lyk soos in die bemarkingsbrosjures, daar is geen “window dressing” nie en die plek is skoon! Die toestelle, stoof, wasmasjien, ens. is kwaliteit produkte en alles is in werkende toestand. Ek kan met vrymoedigheid Olive Cottage aanbeveel vir reisigers wat die Stellenbosch-omgewing en Kaapstad wil besoek omdat dit nogal sentraal en in 'n goeie omgewing geleë is. Ons was baie tevrede met ons verblyf in The Olive Cottage en die prys is billik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is ons tweede keer wat ons hier bly en ons sal weer terugkom.

Goeie ligging en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Gesin met tieners

Gemaklik. Baie mooi en eenvoudig.

Dit was sommer net 'n veilige, gemaklike bly. Met min logistiek. Modern. En lekker nespresso koffie!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Purdey K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Purdey K
Gesin met klein kinders

Dit was die lekkerste bly by Samatha-hulle. Ons was verwelkom en ons beddegoed was vars. Sy het bly vra of ons okei is. Haar belangstelling om seker te maak ons is okei. Ons gaan weer uit kyk vir The Olive Cottage met ons volgende kuier in die Strand. Die plek is ok baie sentraal nie ver van Strand en Gordonsbaai. Dankie Samantha vir alles.

Dit was die lekkerste bly by Samatha-hulle. Ons was verwelkom en ons beddegoed was vars. Sy het bly vra of ons okei is. Haar belangstelling om seker te maak ons is okei. Ons gaan weer uit kyk vir The Olive Cottage met ons volgende kuier in die Strand. Die plek is ok baie sentraal nie ver van Strand en Gordonsbaai. Dankie Samantha vir alles. Die bedrag wat ons betaal het vir dae se verblyf daar was die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colette D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goed toegerusde verblyf.

Ons het ons kuier baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madeleine V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Defiinitief 'n tuiste wat ons sal aanbeveel.

Ons was aangenaam verras om die beste kothuis te vind in Somerset-Wes. Vriendelike, gasvrye mense wat die beste voorsit en niks terughou nie. Ons het heerlik geslaap en het ten alle tye veilig gevoel, asook 'n baie stil ervaring gehad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 410
R1 410 R1 058
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 410
R1 410 R1 058
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 410
R1 410 R1 058
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoongelegenstraat 17, Heldervue, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a699ecc8913dfb1ae925c1eca06c87e8baa4e4626ce319be564e097e7f2dc2344aa1f7d9e37fe21cead3df82a6c21e181e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 410 nouVanaf R1 058 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 17 Schoongelegen Street Heldervue 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.060374800746 18.814789652824