LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+11
Selfsorg in Midrand

The Olive Tree   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Chris V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Very friendly staff as well as the owner, quick to answer/solve queries. Absolutely was a wonderful experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen J
1 nag ⋅ Besigheidsreis
5.0
Sep 2026

Huis weg van die huis. Baie lekker gebly! Die plek was skoon, netjies en baie mooi. Ons sal beslis weer hier kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmien B
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2026

Best place since using the site in 10 years, best host. Absolute delight, the host was the most amazing and friendly man.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stanley P
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mei 2026

Spotless accommodation and a beautiful garden. Gary was very helpful. It was very easy to find using our navigation system.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize L
Kort verblyf
5.0
Apr 2026

Netjiese verblyf in rustige omgewing. Baie lekker gebly. Heerlik gekuier by die Olive House.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Feb 2026

Rustige atmosfeer, netjiese kamers, klipgooi van Mall of Africa, amazing gasheer. Ons het vreeslik lekker gebly en geslaap! Ons was aangenaam verras! Die plekkie is 'n juweel, die rustige atmosfeer, platteland gevoel skaars 'n klipgooi van Mall of Africa af, die netjiese ruim kamers en vriendelike gasheer. Sal enige tyd aanbeveel (5/5).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tinka B
Kort verblyf
4.8
Jul 2026

Lieflike gasvrye mense, tuin en woonstel het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Gasvry ontvang, pragtige tuin, woonstel goed ingerig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne V
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Jul 2026

Very accommodating! Very pleasurable stay! Highly recommended! We were impressed with the accommodation and enjoyed our stay. Where 2 couples require a guest house, I will highly recommend considering this guest house. It has everything one requires and is very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Duane G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2026

Uitstekend! Pragtige plek. Baie skoon en netjies. Ons is baie vriendelik ontvang. Die ligging is bietjie sleg, maar binne voel mens baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel L
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
4.6
Aug 2026

Lekker tuiste weg van die huis af. Alles wat jy nodig het. Baie gerieflik. Ons het rustig gekuier saam ons kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Ekstra 10% af - nie-terugtaalbare tarief  
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Republic Road, President Park, Midrand, 1682, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39a269f97de50216c340f6fad2478124627e8599c8f01dc445aacf6bcb090b0efcbc3d0d7266399ecf422373163e9d10d2b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 32 5 1 5 17 Republic Road President Park 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.018536172526 28.150279145963
Soek in 'n groter streek