+11
Selfsorg in Midrand

The Olive Tree

4 gaste

2 slaapkamers

2 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Republic Road, President Park, Midrand, 1682, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Die Olive Tree is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom en is in Midrand geleë. Die sentrale ligging maak hierdie eiendom ideaal vir sakereisigers en gaste wat op soek is na 'n gemaklike oornagverblyf, maar is ook geskik vir vakansiegangers wat op soek is na 'n rustige toevlugsoord.

Die woonstel met 2 slaapkamers bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 badkamers, sowel as 'n privaat ingang, patio en parkeerplek. Die slaapkamers is albei ingerig met 'n koningingrootte-bed en elkeen het toegang tot 'n badkamer met 'n stort.

Die kombuisie is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Daarbenewens het die eenheid 'n platskerm-TV met toegang tot beperkte satellietkanale. Die eenheid maak oop na 'n privaat patio met 'n sitarea en toegang tot die tuin. Privaat parkeerplek word op die perseel voorsien.

Die eiendom is binne maklike bereik van die Midrand-konferensiesentrum, Eskom-konferensiesentrum, Kyalami-renbaan en Gallagher-konferensiesentrum geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Elize L
5.0
Netjiese verblyf in rustige omgewing. Baie lekker gebly. Heerlik gekuier by die Olive House.
Apr 2026
Albert B
Gesin met tieners
5.0
Rustige atmosfeer, netjiese kamers, klipgooi van Mall of Africa, amazing gasheer. Ons het vreeslik lekker gebly en geslaap! Ons was aangenaam verras! ...
Sien meer
Feb 2026
Christelle V
Gesin met tieners
5.0
Ons het ons tydjie by The Olive Tree terdeë geniet. Voortreflike diens. Rustige omgewing. Ruim, pragtige en silwerskoon plekkie. Ons was aangenaam ver...
Sien meer
Apr 2025
Nicol S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitmuntende verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik gekuier. Ons het vantevore by die Olive Tree gebly, en dit was vir ons so lekke...
Sien meer
Feb 2025
Carmen G
Gesin met klein kinders
5.0
Exceptional stay with helpful service, thoughtful amenities, and a relaxing splash. Our stay exceeded all expectations! Gary and his te...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gary Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 17 Republic Road, President Park, Midrand, 1682, Gauteng
  • Gaste dink The Olive Tree het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek

17 Republic Road, President Park, Midrand, 1682, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39a269f97de50216c340f6fad2478124627e8599c8f01dc445aacf6bcb090b0efcbc3d0d7266399ecf422373163e9d10d2b1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 17 Republic Road President Park 1682 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.018536172526 28.150279145963
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang