LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Olive Villa | LekkeSlaap
+25

The Olive Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf R45 Hoofweg, Gooding's Groves, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Olive Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n bekoorlike Frans-Provensaalse villa met 2 slaapkamers in die Franschhoek-vallei. Die villa is op 'n klein olyfplaas 3 km buite die dorp.

Die villa is smaakvol versier en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetkamer en 'n TV-kamer. Die 2 en suite-slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed met 100%-katoenlinne. Elke slaapkamer het dubbeldeure wat toegang tot die voorste stoep bied. Daar is 'n dubbelslaapbank in die tweede slaapkamer en dis ideaal vir gesinne met kinders. Die villa het DStv, lugversorging, waaiers, gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek.

Die villa het 'n groot beskutte stoep met stapeldeure en dit bied toegang tot 'n veilige tuin met 'n plonspoel. Die voorste stoep kyk oor die klein grasperk en olyfboord en op die Drakenstein-bergreeks.

Slaapplek

’n Bespreking by The Olive Villa sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed Dubbelslaapbank
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Ligging

  • Vanaf R45 Hoofweg, Gooding's Groves, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Vanaf R45 Hoofweg, Gooding's Groves, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4E7KhDiexhZEKWAdWRllwdPBjAfrF2ckKFaHGRHBs9fSDZMsUN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (plek vir 6) Off R45 Main Road Gooding's Groves 7690 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.889338796369 19.086419758266
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!