The One 8 Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The One 8 Hotel is in Bantrybaai in Kaapstad geleë, 'n gewilde internasionale toeriste-bestemming. Die kusstad is bekend vir sy goeie klimaat, natuurlike ligging, ongerepte strande, kunsvlytmarkies, plant- en dierlewe en die ikoniese besienswaardighede soos Robbeneiland en Tafelberg. Dit is 'n uitstekende wegbreekplek vir vakansiegangers of sakelui.

Verblyf word aangebied in 2 deluxe-kamers, 2 deluxe-kamers met baddens, 2 deluxe-kamers met balkonne, en 2 superieure kamers. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met gemaklike beddens, 'n en suite-badkamer, kamerdiens, telefoon, WiFi, lugversorging, 'n kluis, haardroër, yskassie, peuselhappie-mandjies en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die hotel bied ook 'n swembad, Jacuzzi, WiFi, 'n kroeg en veilige parkeerplek.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The One 8 Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za