Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Onyx Hotel

Hotel

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Studios
Selfsorg
Deluxe studios
Selfsorg
Eenslaapkamer-woonstelle
Selfsorg
Deluxe eenslaapkamer-woonstelle
Selfsorg
Tweeslaapkamer-woonstelle
Selfsorg
Huisreëls

Daar is ’n kinder-oppasdiens wat deur die hotel se personeel hanteer word. Dit is op versoek en teen ’n ekstra koste beskikbaar. Daar is ’n minimum kennisgewing van 24 uur nodig.
Kinders tussen 0 en 2 bly verniet in ’n kot. Slegs 1 kot per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders tussen 2 en 11 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle bly en tariewe vir ’n ekstra bed vir kinders is van toepassing. Slegs 1 ekstra bed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.
Kinders/volwassenes ouer as 12 kan met 2 volwassenes in die eenslaapkamer-woonstelle deel, tariewe vir ekstra beddens is van toepassing. Slegs 1 enkelbed per kamer en onderhewig aan beskikbaarheid.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R2 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 570
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 570
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 238 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heerngracht-straat 57, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6279f6e8b7f8516725af890ef0500e5b1dff01317ad51f31492a7e5f3b5700930d71d71c34112eb416692b8a225442bea9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 570 per nag, vir 2 mense 57 Heerengracht Street Cape Town 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.917703619313 18.427104217197