The Orange Bowl Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Orange Bowl Zebula bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde grasdakhuis in die Zebula Gholflandgoed. Zebula is 'n gholflandgoed en spa en is 'n lieflike, unieke leefstyl-bestemming op 1600 hektaar ongerepte bosveld in die skadu van die Waterberge. Dit is ongeveer 2 ure van Johannesburg af.

Die huis het slaapplek vir 10 mense en bestaan uit 4 en suite-slaapkamers, 'n ruim kombuis, leefarea en eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond en stoof, mikrogolfoond, en ontbyttoonbank. 'n Wasmasjien en skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 en die leefarea is ingerig met gemaklike sitplek. Die oopplan-leefarea lei ook na 'n buitestoep met buitemeubels.

Die huis spog met 'n swembad en sonstoele waar gaste heerlik kan ontspan, en dit is ook lekker naby die Zebula klubhuis geleë.

Slaapplek

'n Bespreking by The Orange Bowl Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Swembad

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  Swembad
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Orange Bowl Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 200 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za