LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Orange Cat Self-catering Lodge | LekkeSlaap
+7

The Orange Cat Self-catering Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bunburry-singel 4, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Orange Cat Self-catering Lodge is in 'n rustige buurt Dorchester Heights in Oos-Londen geleë en dis 17 km vanaf Oos-Londen Lughawe en bied maklike toegang tot die N2-hoofweg.

Gerieflike verblyf word in 'n woonstel bo die motorhuis aangebied en dit het 'n groot houtdek. Die woonstel het sy eie ingang en onderdakparkeerplek op die perseel.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. 'n Matras is beskikbaar vir 'n kind. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuis is met 'n yskas, oondjie, mikrogolfoond, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die woonstel het 'n wasmasjien, strykyster, strykplank, haardroër, WiFi, 'n TV met DStv en lugversorging.

Die eiendom is naby winkelsentrums en plaaslike restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by The Orange Cat Self-catering Lodge sluit in:

Koningingrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKindermatras vir 1

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Bunburry-singel 4, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Oos-Londen Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bunburry-singel 4, Dorchester Heights, Oos-Londen, 5247, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f88ceb523c5bde276dc38d4507875cf6729acc2063c7bcce47a25bf507342e126e53367c3f639f9a9e37ce781cb8c7223ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940  per nag, vir 2 mense 4 Bunburry Crescent Dorchester Heights 5247 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -32.952377397188 27.90526502209
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!