The Orchid Guesthouse

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Die Orchid Gastehuis is in die hartjie van die Waterberg in die dorpie Vaalwater geleë. Dis ideaal op pad na Lephalale (Ellisras) en Botswana (Stockpoort Grenspos), 2 ure se ry vanaf Pretoria, en 'n uur vanaf Lephalale.

Die grasdakgastehuis bied 3 pragtige kamers. Al ons kamers is stylvol uitgerus met wit linne. Die kamers het elkeen 'n deur wat na 'n stoep lei wat oor die tuin uitkyk. Die kamers het almal tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Ongelukkig beskik ons kamers nog nie oor TV's nie, maar daar is wel 'n TV met DStv in die eetkamer. Ons bedien ook nie alkohol nie, maar gaste is welkom om hul eie drankies saam te bring.

Die groot tuin het 'n verskeidenheid bome en is 'n lushof vir verskeie voëlspesies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Orchid Guesthouse gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R780 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za