Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Overlook

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 38 resensies vir The Overlook
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Johan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangename verblyf. Sou net verkies dat die skuifhek ligter gemaak kan word.

Gasvry ontvang en heerlik ontspan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Johan,

Baie dankie vir jou resensie.
Die goeie nuus... Ons het 'n hekmotor laat insit en gaste kan nou die hek oop en toemaak met die druk van 'n knoppie.

Groete
Monica

The Overlook
Jan N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plekkie om rustig te raak en uitsig te geniet.

Vriendelike eienaar laat ons dadelik tuis voel. Netjies en goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Thank you for your outstanding review
Eric

The Overlook
Hilda B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en goed toegerus.

Die ontvangs was vreemd deur 'n Engelse man. Hy was egter baie gaaf en ons blyplek is puik met alles wat nodig was. Ons het heerlik geslaap en heerlik warm gestort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Thank you for your review.

The Overlook
Andre E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, vriendelike diens.

Swembad is 'n wenner in die somer, met 'n uitstekende uitsig oor Keimoes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Thank you for your review.

The Overlook
Dale R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dale R
Gesin met tieners

Comfortable. Pool amazing.

No real places to eat in town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Thank you for your review.

The Overlook
Albert S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring.

Alles wat jy nodig het was aan gedink. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Thank you for your review.

The Overlook
Sarie M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het baie lekker oorgebly en geslaap. Die view is baie besonders en mooi.

Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Dis regtig 'n baie mooi plek. Kan dit ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Thank you ever so much. Eric

The Overlook
Adriaan K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, diens en ontvangs puik.

Akkommodasie netjies, goed toegerus en alles wat jy nodig het. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Thank you for review. Eric

The Overlook
Lizelle B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Dit was 'n baie aangename verblyf en oornagplekkie. Sal definitief weer daar oornag.

Baie vriendelike ontvangs, baie netjiese, skoon en goed ingerigte eenhede. Kan dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Thank you for your excellent review. Eric

The Overlook
Julienne V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Julienne V
Gesin met tieners

Ontspannend.

Kos was heerlik. Kon ons skoene uitskop en ontspan terwyl kids swem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Philip J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip J
Besigheidsreis

Pragtige uitsig oor vallei. Uitstekende gasheer. Lekker kos. Skoon en netjies.

Die enigste klein probleem is voertuie se klank wat hoorbaar is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ampie L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ampie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie lekker om daar te oornag. Sal die plek vir seker aanbeveel.

Lekker plek om te bly of om net te oornag. Baie goeie prys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelize B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelize B
Saam met vriende

Pragtige, skoon plek met 'n asemrowende uitsig, waarde vir geld en heerlik geslaap

Heerlike gekuier en mense baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n pragtige plekkie.

Die gasheer en gasvrou het ons dadelik tuis laat voel. Plekkie is keurig ingerig, uitsig wonderlik. Na 'n lekker nagrus is 'n heerlike ontbyt bedien. The Overlook beslis op my lys van toekomstige oornagplekke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C
Besigheidsreis

Diens en gasvryheid was puik

Die diens en gasvryheid met my aankoms was puik. Ek was ingelig oor die area en plekke van belang asook die mense en hulle lewens. Waarlik 'n bestemming wat ek beslis eendag weer gebruik van sal maak. Asemrownde natuurprag en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Besigheidsreis

Fantastiese ligging met huisvesting wat soos vakansie voel en lyk!

Uitsig is wonderlik en die rondawel is goed toegerus vir heerlike verblyf. Gasvryheid en ontbyt was puik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fanie M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Top notch.

Dinner and breakfast was prepared by the owner-manager, who was a professional chef. It was delicious. Overlook is located on a ridge above the Orange River, away from traffic. The view is wonderful. I will recommend Overlook to anyone who wishes to stay over in Kakamas, Keimoes or Upington area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christine L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value and comfort.

Everything one needs for a comfortable stay. Thoughtful touches and very clean. Excellent value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannes V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker oornagplek op pad na die Kgalagadi.

Ons het een nag oornag by The Overlook op pad na die Kgalagadi. Ons het ons Boswa gesleep wat ons langs die Chalet kon parkeer. Alles was skoon en netjies. Ek kon braai die aand en die ontbyt was goed. Die uitsig oor die wingerdlande is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Overlook se terugvoer

Thank you for your excellent review!! Eric

The Overlook
Ralie P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ralie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie op standaard vir die prys nie.

Meubels nie goed nie. Vadoeke erg. Hou niks van al die velle en vel kussings nie. 'n Vel op die vloer as mat kan nog werk maar nie kussings nie. Moes vir skottelgoedseep vra.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezel M - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel M
Gesin met tieners

Took the scenic route home from Cape Town to Johannesburg.

Keimoes is a welcome oasis at the end of a very long and hot drive from the Western Cape. We were treated to a room upgrade, which was very kind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonette H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonette H
Gesin met klein kinders

Vriendelik verwelkom, behulpsaam, skoon en netjies.

Ons was in die familie-eenheid wat deel is van die hoofhuis. Ons het nie baie geslaap nie aangesien die TV of radio die hele nag in die hoofhuis aan was. Pragtige uitsig, lugverkoeling op 'n hittige dag. Skoon, netjies. Vriendelik verwelkom. Lekker afgekoel in die swembad. Ons was in die familie-eenheid wat deel is van die hoofhuis. Die TV of radio in die hoofhuis was die heel nag hard aan en ons het gesukkel om deur dit te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Estelle R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle R
Gesin met tieners

Puik.

Eric en Anna se gasvryheid is sigbaar van die begin af, niks was te veel moeite. Die pragtige koel swembad en uitsig is 'n pluspunt. Dankie Eric vir die uitstaande aandete dit was fantasties. Sal julle beslis aanbeveel en ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chris M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gemaklike kamer. Mooi swembad vir warm dae. Baie mooi uitsig

Sal enige tyd weer daar bly. Mooi skoon, goeie diens en ’n mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corrie S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam.

Baie netjies en skoon en vriendelik ontvang. Sal The Overlook enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie spesiaal vir ons

Eric het ons baie tuis laat voel en het die ongelooflikste privaat en intieme ete voorgesit. Sal dit altyd othou. Net wat ons nodig gehad het

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pierre B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Vriendelike diens, skoon en netjiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marianne O - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig met stylvolle Afrika-dekor.

Ruim rondawel, veilige parkering en heerlike maaltye. Gasheer en vrou is vrolike karakters en omgee mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mia W - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mia W
Gesin met tieners

Tranquil.

Eric and Anna were magnificent! Nothing was too much trouble for them. Beautiful villas looking out over vineyards. Safe and secure. Didn’t want to leave!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig.

Eric and Anna was manjifiek! Niks was te veel moeite vir hulle nie. Pragtige villas wat oor die wingerde uitkyk. Veilig. Wou nie weggaan nie!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rosemary M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Wat 'n heerlike blyplek, sal dit vir seker aanbeveel! Ons was met ope arms verwelkom en het tuis gevoel! Ons sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie R - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie R
Saam met vriende

Die uitsig oor die plase is baie mooi van jou stoep af.

Die kamers is groot genoeg met lekker lugversorging wat baie nodig is in die area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alida V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met klein kinders

Gasvry met 'n pragtige uitsig!

Die swembad, lapa en verblyf is iets om te sien en te waardeer! Eienaars is gasvry, vriendelik en gaan uit hulle pad om jou as gas te akkommodeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carla V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carla V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, netjies, goed ingerig met mooi uitsig.

Het die verblyf hier geniet. Kan die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pikkie D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pikkie D
Enkelreisiger

Groot bederf van begin tot end.

Luukse verblyf met die mooiste uitsig en groot bederf met ontvangs en ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja F - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi uitsig en die eienaars gaan uit hul pad uit, sal vir seker weer daar gaan bly!

Baie mooi uitsig en so lekker ontspannende plek. Die eienaars is baie oulik en doen regtig moeite om jou tuis te laat voel. Sal vir seker weer daar kom kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflike, veilige en goed toegeruste akkommodasie.

Op pad van Kgalagadi na Kaapstad is The Overlook 'n baie gerieflike oorstaanplek. Ons was vriendelik ontmoet deur Anna. Eric huidig in Amerika. Pragtige uitsig vanuit die baie goed toegeruste en netjiese chalets oor die wingerde. Baie veilige parkering agter 'n gesluite hek. Was jammer om slegs die een aand oor te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmel V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning.

We stayed over for 2 nights. Unit really clean and neat, neat info. Eric was amazing in hosting us, giving us info on the area as well as making delicious breakfasts. We will be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carel W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was rustig en goeie waarde vir geld.

Ons het die verblyf by The Overlook geniet. Baie Afrikaanse mense maak van Lekkeslaap.co.za gebruik, en dit was negatief dat die 144 kanaal nie op hulle DSTV pakket beskikbaar was nie. Ons het dit so aan die eienares aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
R800 R720
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Von Willigh-straat 9, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzYWM4YTBmLWE0MDMtNDQ4MS05NzQyLWU1ZWRlYzliOTAwMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R800 nouVanaf R720 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 9 Von Willigh Street Keimoes 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.709872351815 20.977370896156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem