LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Owl Apartment | LekkeSlaap
+31

The Owl Apartment

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 7, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Owl Apartment is 'n selfsorg-duplekseenheid wat langs die eienaar se huis in George geleë is. Die woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en is naby verskeie geriewe en besienswaardighede geleë.

Die woonstel het sy eie ingang en dit beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers bied elk 'n stort of 'n bad. Die oopplan-leefarea is op die onderste verdieping geleë en dit het 'n kaggel.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, uitsuigwaaier, ketel, broodrooster, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, 'n prutpot en 'n aparte spens. Daar is ook 'n wasmasjien, 'n strykyster, 'n strykplank en 'n haardroër.

Die duplekseenheid het 'n terras op die boonste vloer met buitemeubels. Daar is ook 'n draagbare braai beskikbaar. Die woonstel bied onderdakparkeerplek vir 2 voertuie agter outomatiese hekke.

The Owl Apartment is so 10 tot 15 minute se ry van gholfbane en natuurreservate af.

Slaapplek

’n Bespreking by The Owl Apartment sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 18 resensies vir The Owl Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Eerstelaan 7, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Owl Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 7, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b166e080bdc0ee7278586eda987a96af7d73be4c2db4210c9e9dced35c6e7adc009bb32889b749bd6bec2b2f9cdc5d6e95?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200  per nag, vir 6 mense 18 5 1 5 7 First Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.944107900457 22.466460241733
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem