Fernridge Akkommodasie by The Owl Apartment | LekkeSlaap
+15

The Owl Apartment

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 13 resensies vir The Owl Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johanna V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna V
Besigheidsreis

Verblyf was perfek, alles op standaard, alles was daar en nog meer. Sal vir seker The Owl Apartment toe oë aanbeveel.

Theresa, baie dankie dat ons verblyf in The Owl Apartment uit die boonste rakke was, sal dit beslis aanbeveel. Dankie vir al jou moeite en heerlike kaggel die laaste aand.

The Owl Apartment's terugvoer

Goeie dag Johanna,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek waardeer dit opreg.
Dit sal vir my ‘n voorreg wees om julle in die toekoms weer hier te ontvang. Dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.

The Owl Apartment
Maryke H - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke H
Gesin met tieners

Keurige woonstel, ons het heerlik gebly.

Keurvol, netjies, alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek. Perfek toegeruste eenheid. Lekker sentraal geleë. Gasvrye mense wat uit hul pad gaan om jou verblyf aangenaam te maak.

The Owl Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, Maryke. Ons hoop ons sal die voorreg hê om julle weer in die toekoms hier by ons te verwelkom. Dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.

The Owl Apartment
Elize V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V
Enkelreisiger

Fantasties!

Lieflike plek met alles wat jy nodig het, selfs 'n wasmasjien en skottelgoedwasser. Theresa is 'n wonderlike gasvrou en het my so tuis laat voel. Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.

The Owl Apartment's terugvoer

Baie dankie Elize dat jy The Owl Apartment as jou verblyfplek gekies het. Gaste soos jy maak ons werk uit en uit die moeite werd.
Ons hoop om jou binnekort weer hier by ons in die Tuinroete te verwelkom.

The Owl Apartment
Chris D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ervaring, puik waarde vir geld, kan nie beter kry nie!

Van die eerste ontmoeting voel jy tuis en gemaklik: "Radical Hospitality!" Theresa ontsien geen moeite nie en dit is werklik 'n aangename bederf om by The Owl Apartment te bly. Beveel dit van harte aan as jy in George gaan oorbly.

Rigardt G - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rigardt G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike blyplek teen die berge!

The Owl Apartment is ongelooflik. Die ligging kan nie beter wees nie. Reg op die berg met bergfiets en staproetes wat mens besig kan hou vir dae lank. Die woonstel is groot, baie skoon, en netjies. Theresa het regtig aan als gedink toe sy die plek ingerig het. 'n Vol kombuis met als wat mens nodig het, lekker braaiplek, onderdak parkeerplek, vinnige WiFi, en 'n vol DStv-pakket. Ons was verwelkom met beskuit, koekies en ander lekker eetgoed. Ons beveel The Owl Apartments aan vir enige iemand wat blyplek in George soek en sal definitief terug wees.

The Owl Apartment's terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Ons is bly julle het julle kuier in die Tuinroete en verblyf in The Owl Apartment geniet.
Hoop om julle sommer gou weer by ons te verwelkom.

The Owl Apartment
Owen B - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Owen B
Besigheidsreis

Excellent hospitality in a very neat, tidy and spacious unit situated in a very beautiful part of town.

See stars.

The Owl Apartment's terugvoer

It was a pleasure hosting you Owen. Thank you for looking after the unit as if it was your own. Hope to welcome you back in the near future.

The Owl Apartment
Lionel D - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel D
Enkelreisiger

Rustige atmosfeer met al die geriewe.

Hartlike ontvangs wat my dadelik tuis laat voel het. Die woonstel het alle geriewe denkbaar wat mens baie gemaklik en op jou gemak laat voel het. Die uitsig van die berg was asemrowend.

The Owl Apartment's terugvoer

Dankie vir jou positiewe terugvoering, Lionel.
Dankie dat jy so mooi na ons plek gekyk het. Gaste soos jy maak alles vir ons die moeite werd.
Hoop ons sien jou gou weer.

The Owl Apartment
Marilette M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilette M
Saam met vriende

Fantasties! Teresa het ons so welkom laat voel, sy is 'n omgee-mens wat alles doen om jou gemaklik te laat voel.

Ons verblyf was fantasties! Dankie Teresa vir die liefde wat in die huis is, die omgee vir jou gaste, dat jy regstaan om moeite te doen vir jou gaste maak nie saak hoeveel moeite nie. Die verblyf is baie netjies en skoon, daar is alles wat mens benodig. Niks is te veel vir Teresa nie. Ons sal vir seker gou weer daar 'n draai gaan maak!

The Owl Apartment's terugvoer

Hi Marilette en vriende.
Baie dankie vir julle positiewe terugvoering. Dis verblydend om te hoor dat julle lekker by ons gekuier het.
Ons verwelkom julle met liefde enige dag terug hier by The Owl Apartment. Dis gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.
Vriendelike groete
Theresa

The Owl Apartment
Nicole D - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, vriendelike mense en baie rustig, perfek vir 'n vakansie.

Ons het baie lekker gebly, baie skoon en mooi woonstel met meer as genoeg plek vir almal. Sal definitief The Owl Apartment voorstel vir enige iemand om te bly.

The Owl Apartment's terugvoer

Dankie vir julle positiewe terugvoering. Ons sal julle graag weer hier by the Owl Apartment wil verwelkom. Gaste soos julle maak dit vir ons die moeite werd om so diens te verskaf. Dankie dat julle die plek vir ons so netjies sgtergelaat het. Kom gerus weer.

The Owl Apartment
Alexi D - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexi D
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld!

Theresa is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die Owl Apartment is pragtig skoon en netjies en vreeslike lekker plek vir 'n wegbreek. Dit het alles wat jy benodig en meer. Die kaggel moet fantasties wees in die winter of op koue dae.

The Owl Apartment's terugvoer

Hallo Alexi
Baie, baie dankie vir jou positiewe terugvoering.
Ek is so bly julle het hier by ons gekuier. Ons hoop om julle sommer gou weer hier te verwelkom sodat julle die kaggel op koue aande kan beleef.
Gaste soos julle maak al ons harde werk die moeite werd.
Vriendelike Owl Apartment groete
Theresa

The Owl Apartment
Minnette J - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnette J
Enkelreisiger

Baie vriendelike en warm ontvangs met verblyf van uitsprekende waarde vir geld.

Uitstekende waarde vir geld.

The Owl Apartment's terugvoer

Baie dankie Minnette, vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop om jou gou weer hier by The Owl Apartment te verwelkom. Gaste soos jy is 'n ware aanwins en plesier om te akkommodeer.
Groete

The Owl Apartment
Marlize G - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize G
Enkelreisiger

Fantastiese akkommodasie teen uiters billikke tarief!

Wat 'n juweel van 'n gastehuis! Ek sal Owl Cottage beslis aanbeveel. Alles en nog meer as wat mens verwag van 'n gastehuis.

The Owl Apartment's terugvoer

Hi Marlize,
Baie dankie. Andre het die plek soos sy eie agtergelaat. Sulke gaste word hoog aangeskryf.
Ons verwelkom julle graag weer hier by die Owl Apartment.
Vriendelike Suid-Kaap groete.
Theresa

The Owl Apartment
Erika V - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Enkelreisiger

Beste waarde vir geld.

Eenheid was skoon en netjies, alles wat 'n reisiger nodig het, en naby alles.

The Owl Apartment's terugvoer

Baie dankie, Erika. Besoekers soos jy is altyd welkom. Dankie dat jy die plek, soos jou eie, so netjies gelaat het. Ons sien uit na jou volgende besoek.
Groete
Theresa

The Owl Apartment
Vanaf R2 520
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 520
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 520
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 7, Fernridge, George, 6529, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRiYjk3MjY5LTc5ODQtNDA2Ni04OGMwLWUzMmI5NDY5MGIzMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 520  per nag (vir 6 persone) 13 5 1 5 7 First Avenue Fernridge 6529 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.944107900457 22.466460241733
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za