LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Owl House Guest House | LekkeSlaap
+36

The Owl House Guest House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 57, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Owl House Guest House is 'n huis wat in die 1940's gebou is en is baie sentraal in Newton Park, Port Elizabeth geleë.

The Owl House Guest House het 'n groot leefarea met hoë plafonne en pragtige Oregon-dennehoutvloere. The Owl House is baie uniek en spog met interessante afwerkings, antiekstukke en asemrowende landskapfoto's deur die welbekende fotograaf Tim Hopwood.

Die gastehuis het 3 gastekamers met uiters gemaklike beddens. Daar is 2 gedeelde badkamers met 'n bad- en stortgeriewe.

Daar is 'n toegeruste, gemeenskaplike kombuis beskikbaar vir alle gaste wat selfsorg-geriewe benodig. Aandete kan in die ontspanne leefarea of in die gesellige kombuis voorberei en geniet word. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Braaigeriewe is beskikbaar in ons pragtige, rustige tuin.

The Owl House bied fantastiese waarde vir geld en dis lekker sentraal geleë met winkels, restaurante, die strand, die lughawe, hospitale en openbare vervoer alles binne stapafstand. Die area is baie veilig en parkeerplek is op versoek beskikbaar.

The Owl House is ook geskik vir groepbesprekings, sportsgeleenthede, werkswinkels en konferensiegangers, maar dis ook net so perfek vir reisigers wat ons pragtige kuslyn verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Eerstelaan 57, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R795
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 57, Newton Park, Port Elizabeth, 6045, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPQIylfjkMDY8gfqJdc7Zx8xPh8PBkTR6DLE8IBPYWVaBMIAExU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (vir 2 persone) 57 1st Avenue Newton Park 6045 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.95368 25.57325
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!