LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Owl's Inn Country Villas | LekkeSlaap
+81

The Owl's Inn Country Villas

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraal Plaas, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 120 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

The Owl's Inn Country Villas is op die Tuinroete se pragtige platteland geleë, net 2 minute se ry van die N2 af op 'n plaaspad. Gaste kan see-uitsigte in die verte van die dek af geniet. Dit is net 1,2 km van Glentana se strand en restaurant af.

Dié lodge bied 3 plattelandse-styl en suite-kamers, elkeen met sy eie privaat ingang en privaat parkeerarea. Elke kamer het 'n TV met DStv, 'n plafonwaaier, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskassie.

Die lodge bied ook 'n sitkamer, 'n eetarea waar ontbyt of die ete van die dag voorgesit word en 'n aparte TV-kamer.

Die binnebraai en kombuisarea is beskikbaar vir gaste wat selfsorg verkies. Die buitebraai en Jacuzzi-area is gerieflik en ontspanne en het uitsigte oor die see en op die manjifieke Outeniekwaberge.

Die lodge bied ook 'n klein dagtoer-fasiliteit om alles wat die Tuinroete en omliggende areas bied te verken.

Die lodge is sentraal geleë tussen George en Mosselbaai. Dit is net 13 km van die George Lughawe en 24 km van die Garden Route-winkelsentrum af. Dit is maklik om die hoofweg na die gewilde gholfbane soos Fancourt, Oubaai en Pinnacle Point te bereik.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir The Owl's Inn Country Villas
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Hoogekraal Plaas, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Owl's Inn Country Villas het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 120
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoogekraal Plaas, Glentana, George, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJrlT621iRxdnGmARPGVyXVtBzdSu1s3Jc7Z20xoFYNHxkXLwgZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 120  per nag (vir 2 persone) 11 5 1 5 Farm Hoogekraal Glentana 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.041341075987 22.303500294702
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!