- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 - Soos Gesien op Instagram
- 2 Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
The Oyster Box is trots op Umhlanga se strandfront, direk op die strand en kyk uit oor die Indiese Oseaan, net 17 km vanaf King Shaka International, en 'n lid van The Red Carnation Hotel Collection.
Die hotel bied 86 luukse kamers, suites en villa's om van te kies. Elke kamer in die hotel is pragtig opgeknap met luukse meubels, pragtige dekor en moderne geriewe soos fone, platskerm-TV's, hoëspoed-Wi-Fi-verbinding en verhitte handdoekrelings.
Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien. 'n Gepakte yskassie en eet-opsies is beskikbaar.
Die hotel het 4 funksiekamers wat voorsiening maak vir sakevergaderings, troues en ander spesiale geleenthede soos verjaarsdae of herdenkings. Gaste is welkom om nabygeleë doendinge te geniet wat swem, spa-behandelings en daguitstappies na die plaaslike besienswaardighede insluit
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Johan Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 35
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- 2 Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Oyster Box het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Lighthouse Road, Umhlanga Rocks, 4320, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 22 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 11:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang