LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Oystercatchers' Haven | LekkeSlaap
+24

The Oystercatchers' Haven

B&B
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwasweg 48, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R2 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Oystercatchers' Haven is op die strand in Bekbaai, Paternoster en bied rustige verblyf met 'n ononderbroke uitsig oor die see en die Columbine Natuurreservaat se kuslyn.

Dié gastehuis bied 'n gemeenskaplike sitarea en eetarea en gaste kan tussen smaakvol versierde kamers met slaapplek vir 2 gaste elk kies. Die kamers het elk 'n koninggrootte-bed met Egiptiese katoenlinne en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Elke kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie met voorraad en toegang tot 'n stoep met 'n see-uitsig.

Die leefarea lei na 'n groot, gemeenskaplike stoep en 'n plonspoel met 'n uitsig oor die strand. Gaste het privaat toegang tot die strand en veilige parkeerplek op die perseel met geslotekringtelevisie.

Paternoster bied verskeie restaurante, koffiewinkels, winkels en galerye, asook aktiwiteite soos perdry, visvang en kajakvaar. Gaste kan walvis- of blommekyk tussen Julie en Oktober of die Cape Columbine-vuurtoring of Weskus Fossielpark besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Sonkwasweg 48, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sonkwasweg 48, Bekbaai, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc4a08805369b5f508a26076f9b88b1f125ea5fe932e320832f6d5a36281feeedb00b0adeee516f086d62a5ed2be90221b15?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250  per nag, vir 2 mense 48 Sonkwas Road Bek Bay 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -32.8125453 17.8819529
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!