Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Palace All-Suite

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 11 resensies vir The Palace All-Suite
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Hajirah D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Hajirah D
Besigheidsreis

Underrated.

This place needs a serious revamp. Room was not clean, everything was very outdated. Had a cockroach in the bathtub, we were too scared to shower there. Literally slept and left for business.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-anne R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese akkommodasie!

Is een van die beste oorde in Durban. Personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer by The Palace gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lazola G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazola G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was excellent.

Loveable, caring, sweet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdi G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld, netjies en skoon.

Aangename verblyf met mooi see -itsig. Kamer goed toegerus met als wat nodig is. Hotel is netjies en skoon. Goeie restaurant met heerlike etes. Veilige parkering beskikbaar. Kan verblyf aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ester O - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ester O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik ontspannend.

Die een nadeel was dat daar net 1 hysbak gewerk het vir die periode van ons verblyf en dit het dit soms baie moeilik gemaak het om met sosiale afstand enigsins te kon beweeg. Net 'n verdere versoek is dat indien jy betaal vir onderdakparkering, dan moet daar genoeg parkering wees vir almal wat betaal. Daar was ’n aand wat ons nie op 'n geallokeerde parkering kon stop nie as gevolg van die parkeerarea wat vol was, so ons moes 'n hoekie kies om net te staan en dan is mens bekommerd dat jou voertuig in die pad kan wees of seer kan kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendri L - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Hendri L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Swak bestuur.

Ons was voortdurend geteister deur bemarkers. Selfs ons die een oggend wakker gebel en ons na 'n vertrek gelok met gratis ontbyt, waar hulle vir ons 'n voorlegging wou doen. Bitter onprofessionele optredes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Karen B

Oorprys.

Ek wou my dogter bederf met 'n een-nag luukse ervaring. Die ontvangs was onvriendelik en ek het nooit welkom gevoel nie: die uitkloktyd is as 'n doodsklok gehou. Ons kamer was beknop en raserig. Toe ons toegangskaart 'n kwartier voor uitkloktyd nie werk nie, was ek regtig vies. Ons moes twee keer na ontvangs gaan om die probleem uit te sorteer (die kamerdeur se ontvangsbattery was pap) en ons verblyf het byna in 'n nagmerrie ontaard. Baie dankie egter vir die vrou wat in tradisionele klere in die garage gesit en ons baie vriendelik ontvang het.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tiaan H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tiaan H
Besigheidsreis

Dit was baie lekker gewees.

Diens en netheid was baie goed. Kamer is goed onderhou tydens my verblyf en die ligging is baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-anne R - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-anne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

My verblyf by The Palace All-Suite was fantasties!

My ontvangs deur die personeel was baie professioneel en hulle was baie bedagsaam. Die kamers is asemrowend, my mond het oopgehang toe ek die kamer instap. Het meer gekry as wat ek verwag het. Sal beslis weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mmabatho P - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mmabatho P
Gesin met klein kinders

Lovely service and amazing atmosphere. That's my place to go every time I go to Kwazulu-Natal.

The Palace was lovely. From the moment we entered, the check-in was effortless and not time consuming at all. The suite we were given was lovely and the view from the suite even more beautiful. Very clean place and the housekeeping is also very friendly. I have already told all my friends and family about it. Will definitely be going back again soon enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaffar A - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaffar A
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a pleasure staying here.

It is a beautiful and very comfortable hotel to stay at. The service and attention to detail is well. I would recommend this hotel to many people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 120
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: OR Tambo 211, Parade, Durban, 4056, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwOTI2NmRhLWMyOWMtNDJiYS1hZWVjLTQ4OWVjYmE3YzM1ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 120 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 211 OR Tambo Parade 4056 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -29.852071347368 31.037615143517