The Palms

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Palms is 'n selfsorgwoonstel net 40 m van die strand af in die kusgebied Van Riebeeckstrand langs Melkbosstrand.

Dié oopplan-woonstel het 'n kombuisie, slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, breekware, eetgerei en koffie- en teemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n kas. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die woonstel het 'n onderdakstoep met 'n gedeeltelike see-uitsig, asook 'n eetkamerstel en braaigeriewe.

Dis ook net 900 m vanaf 'n winkelsentrum en 5 km vanaf Koeberg Natuurreservaat.

Slaapplek

'n Bespreking by The Palms sluit in:

1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Geriewe

  •  Braaiplek

Hier praat ons

  •  Afrikaans

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Palms gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za