LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Palms Guesthouse | LekkeSlaap
+23

The Palms Guesthouse

7 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

2.9 uit 5van 7 resensies vir The Palms Guesthouse
Netheid
3.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
3.4/5
Veiligheid
3.1/5
Waarde vir geld
2.7/5
Mariana M - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Mariana M
Gesin met tieners

Waterdruk in Kamer 9 was swak as bure terselfdertyd stort. Kinders in kamer weg van ons geplaas i.p.v. langsaan. Andersins alles goed.

Vriendelike personeel en baie veilig. Motor ingang bietjie riskant op 'n draai. Lekker ontbyt en veilig.

Erika D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Erika D
Enkelreisiger

My verblyf was teleurstellend.

Die geraas deur die nag en eerste ding in die oggend was oorverdowend. Ek het regtig moeilik geslaap met die mense wat in die kamer langs my gewoon het wat verskriklik hard gepraat het en stampe en stote die hele aand deur. Ek het die gevoel gekry dat die mure baie dun was. Dit was regtig nie 'n plesier vir my om by The Palms oor te bly nie.

Neel R - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Neel R
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Teleurstellende ervaring.

Die eenheid het 'n mierplaag wat duidelik nie aangespreek word nie. Die stort het nie 'n deur nie - was duidelik gebreek en nooit vervang nie. Die voue in stort-teëls het fungus - was duidelik lanklaas skoongemaak. Die stort handdoekreling was gebreek en nooit vervang nie. Handdoeke was dun en oud en een het selfs 'n gat in gehad. Die bestuurspersoneel is afwesig en moeilik om te kontak. Ons buur-eenheid het 'n veiligheids-breuk beleef toe n "veiligheidswag" hulle eenheid betree het terwyl hulle geslaap het. Die polisie was (met groot trauma) gekontak, maar bestuur was nêrens te kry nie. Ons sal vir seker nooit weer The Palms besoek nie (en so ook nie verskeie besoekers waarmee ek gepraat het ten tye van ons verblyf nie).

Louise J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Louise J
Saam met vriende

Sal nie weer besoek nie. Plek verwaarloos en kort baie aandag. Ligging is reg.

Ons vriende het ingeklok met geen warm welkom gevoel nie. Kamers nie op standaard nie. Kort baie aandag. Ons besoek gereeld Nelspruit en die ligging van The Palms is reg naby alles, maar swak diens. Kon nie gemaklik slaap nie. Te veel onnodige toeloop van mense in en uit en probeer jou waentjie oppas. Plek het bed en ontbyt ingesluit by betaling, maar die volgende oggend was daar geen teken van ontbyt of personeel nie. Uiters swak!

Adrienne C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne C
Saam met vriende

Baie gemaklik. Sentraal geleë.

Baie maklik om te kry, sentraal geleë, sal definitief weer daar bly.

Vivian D - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Vivian D
Saam met vriende

Terleurgesteld in diens.

Niemand om ons te ontvang en geen toegang by aankoms. Waterlek in badkamer, nat vloer en geen koue water in wasbak. Twee ligte in kamer wat nie werk. Geen ontbyt die eerste oggend en niemand in sig om verduideliking te gee.

The Palms Guesthouse's terugvoer

Good day,
Thank you for your comment. Management was busy on the other establishment, on your arrival. There are no excuses for management not to attend to customers on arrival. My sincere apologies for the lack of communication during your stay with us.

The Palms Guesthouse
Relebohile M - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Relebohile M
Saam met vriende

Beautiful place, really welcoming and clean, the service is the issue.

The lady in charge is not helpful and was grumpy and mean. When she got there she was not around and the place was locked, then when she finally arrived, no apology or anything. She was not friendly and it seemed like she couldn't wait for us to stop talking, so she can leave again.

Vanaf R650
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R650
per nag (vir 1 persoon)
Vanaf R650
per nag (vir 1 persoon)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Wijk-straat 25, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNjMGMyZTNkLWJhY2QtNDg0NS1iZmVhLWE2YmEyMzliNjRmMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 1 persoon) 7 5 1 3 25 Van Wijk Street Nelspruit 1201 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.485856533171 30.982778076057
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!