Pinelands Akkommodasie by The Palm | LekkeSlaap
+27

The Palm

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir The Palm
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lanita M - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig, netjies en goed toegerus.

The Palm is 'n pragtige plek. Die woonstel is baie volledig toegerus met regtig alles wat mens nodig het. Dis baie sentraal geleë en naby aan al die hoofpaaie, maar terselfdertyd in 'n baie rustige omgewing. Het 'n heerlike buite area en veilige parkering. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam!

Benita B - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, veilig en gerieflik.

Sal The Palm vir enige iemand aanbeveel, Colleen het ons vriendelik verwelkom en verblyf is rustig, netjies en veilig.

Wendy T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy T

Friendly host, great stay.

Colleen checked in with me the day before arrival. Was there to welcome us. Secure and lovely place. Will recommend to friends.

The Palm's terugvoer

Thank you Wendy for the lovely review. I am so happy you enjoyed your stay, you are welcome back anytime.

The Palm
Abraham T - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abraham T
Enkelreisiger

Hartlike en warm ontvangs in 'n veilige, skoon en gerieflike plek.

Sal dit nou my tuiste maak vir toekomstige verblyf en kan dit vir enige iemand aanbeveel. 10 uit 10.

The Palm's terugvoer

Thank you so much, Abraham, you were the perfect guest. I hope your exam went well. Hope to see you again.
Kind regards,
Colleen

The Palm
Erik K - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erik K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflik. Baie lekker. Sal weer by colleen bly.

Mooi en netjies. Baie goed ingerig vir self catering. Rustige omgewing. Gasvrou was baie vriendelik.

Anina B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina B

Awesome.

Very friendly hostess. Close to where we needed to be.

The Palm's terugvoer

Thank you so much, Anina for the lovely review. It was such a pleasure having you come to stay. Hope to see you again, you are always welcome. Kind regards Colleen.

The Palm
Tones F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tones F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede.

Baie dankie, Colleen, vir 'n aangename verblyf. Jou vriendelikheid en hulpvaardigheid was uitstaande.

The Palm's terugvoer

Thank you so much Tones, it was so lovely meeting you both and having you stay. Hope we meet again, you are always welcome.

The Palm
Deryck S - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deryck S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n lieflike kamer, maar steeds bietjie klein.

Lieflike en moderne verblyf en ons motor in 'n motorhuis parkeer (nie almal is só gelukkig nie). Dit was voldoende vir die doel van ons reis, maar ons sou 'n groter en beter toegeruste kombuis waardeer het.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

It's a lovey room, but a bit small.

Lovely modern accommodation, and we could park our car in a garage (Not everyone gets a garage). It was fine for the purpose we needed it, but we would have preferred a slightly bigger and better equipped kitchenette.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

The Palm's terugvoer

Thank you so much Deryck it was lovely to meet you both. I am wondering whether you possibly didn't see the separate kitchen which is next door to the room which is fully equipped. My apologies if that was the case.

The Palm
Wilma C - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Modern, skoon en waarde vir geld.

Die plekkie is vreeslik mooi en baie skoon, ons het baie lekker daar gebly, sal enige tyd weer daar gaan oornag. Dit is modern en die eienaar is baie vriendelik. Waarde vir geld beslis. Baie dankie.

The Palm's terugvoer

Hi Wilma, thank you for the lovely review, I am so happy you enjoyed your stay. You are welcome back anytime. It was a pleasure meeting you both.

The Palm
Kobus V - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike en skoon akkommodasie.

Ons is verwelkom en met ons aankoms ingelig oor waar om sekere dienste te vind in die nabye omgewing. Kamer was absoluut spotless en is lekker ruim, so ook die badkamer/stort geriewe. Bed is ferm en het n heerlike nagrus gehad. Kan moontlik kyk na lugversorging want ek glo dit kan redelik warm en bedompig word gedurende die somermaande. Sal baie beslis hierdie verblyf aanbeveel. Die ligging is uitstekend en in 'n baie stil straat en baie naby die hoofweë en Grand West. Uitstekende sekuriteit met parkering agter 'n hek en 'n heining.

The Palm's terugvoer

It was an absolute pleasure meeting you both. Thank you for your kind and positive review. I am so happy you enjoyed your stay, you are always welcome here anytime. You were the perfect guests.

The Palm
Betsie B - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mees moderne, netjieste verblyf! Sal enige tyd weer daar bespreek!

Sien sterre.

The Palm's terugvoer

Thank you so much, Betsie for the lovely review. It was awesome meeting you and I am so happy you enjoyed your stay. Hope to see you again.

The Palm
Roy V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker bed en vriendelike gasvrou.

Dankie aan 'n vriendelike gasvrou wat ons verwelkom het. Die verblyf is een van die beste verblyf-eenhede in Kaapstad vir 'n billike tarief. Die toesluit van ons motor in die garage was 'n bonus. Word aanbeveel. Ons sal nie enige ander akkommodasie oorweeg as ons weer Kaapstad besoek nie. Welgedaan aan die eienaars!

The Palm's terugvoer

Dear Roy,

Thank you so much for such a great review. Your kind words are much appreciated. It was so lovely meeting you both and I would absolutely love to have you both to stay again. I am so happy you enjoyed your stay.

Kind regards,
Colleen

The Palm
Wendy V - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V
Enkelreisiger

Privaatheid word respekteer en gasvryheid is van uitstaande gehalte.

Sal the Palm aanbeveel altyd.

The Palm's terugvoer

Hi Wendy, thank you for your lovely review. It was an absolute pleasure having you stay, you really are the perfect guest. Thank you so much. We hope to see you again, you are always welcome.
Kind regards,
Colleen

The Palm
Jackie N - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie N
Saam met vriende

Rustig, vredevol, stil en sommer net awesome.

Coleen is so vriendelik, jy voel welkom met die intrapslag. Dis pragtig netjies, stil en veilig. Ek sal weer en weer en weer by The Palm gaan bly. 100 uit 100 vir hulle. Heerlik naby 'n mall, wat meer wil jy hê?

The Palm's terugvoer

Thank you so much Jackie for such an awesome review. It was such a pleasure meeting you both, I am so happy you enjoyed your stay. Hope to see you again, you are always welcome.

Kind regards,
Colleen

The Palm
Janet E - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gemaklik en nietjie, sal met liefde weer daar bly.

Beveel die plek aan enige iemand, vriendlike verwelkoming, kamer is prentjie mooi, skoon en laat mens sommer dadelik tuis voel.

The Palm's terugvoer

Thank you so much for such a lovely review, Janet. It was so.nice meeting you both and hopefully, we will meet again. You are always welcome here.

Kind regards
Colleen

The Palm
Ronelle V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en baie privaat.

Die eienaar het ons vriendelik ontvang en seker gemaak ons is gemaklik. Die plekkie is baie netjies en goed toegerus.

The Palm's terugvoer

Thanks so much Ronelle for the great review. We are so happy you enjoyed your stay, hope to see you again. It was lovely meeting you.

Kind regards,
Colleen

The Palm
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkechesterlaan 8, Pinelands, Kaapstad, 7405, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4Y2MzZWI2LTI5OTEtNDRhNy1hOWRiLTEyYWVhYjNiNjA0Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 8 Parkechester Avenue Pinelands 7405 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.928296684348 18.511167615652
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za