Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Paramount @ Bellamare

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R250 skoonmaakfooi per bespreking.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedings!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedings wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Wees asb. bedagsaam teenoor die bure en hou geraasvlakke so laag as moonlik.

Geen partytjies of harde musiek word toegelaat nie.

Rook is binne die eenheid, in die gange of enige ander gemeenskaplike areas verbode.

Alkoholverbruik is in die gange, op die trappe en in enige gemeenskaplike areas verbode.

Geen vure mag binne die eenheid, buite op die balkon of in gemeenskaplike areas gemaak word nie.

Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 290
R1 290 R1 032
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 290
R1 290 R1 032
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 290
R1 290 R1 032
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boardwalk-weg, Gebou 21, Eenheid 5, Bellamare-woonstelle, Port Elizabeth, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61ebe5f1c6e79ff741a519abff8753af24dc174f060e11a6bcf95e932b902279d8ded10b86edd1f10e18c7691a894a49696d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 290 nouVanaf R1 032 per nag (plek vir 2) Boardwalk Road Building 21, Unit 5, Bellamare Apartments 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.985678743082 25.656018054927
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem