The Pearl

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

The Pearl is 'n moderne en kontemporêre selfsorghuis wat oor die Indiese Oseaan kyk en in Seaview Port Elizabeth geleë is. Jy kan gedurende jou vakansie hiér die pragtige uitsigte oor die Indiese Oseaan en die dolfyne wat verby swem geniet. Jy kan ook die sonsondergang vanaf die balkon met 'n glasie van Suid-Afrika se beste wyn beskou, óf die walvisse dophou wat in die winter kom kuier.

Die huis bied slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis en 'n woonstel met 2 slaapkamers onder die hoofhuis. Die eerste slaapkamer in die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 'n driekwartbed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook 'n ekstra gesinsbadkamer.

Die privaat kothuis onder die hoofhuis beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens.

Die kombuis, eet- en leefarea het 'n oopplan-uitleg. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër en baie pakplek. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n balkon met 180 º-uitsigte oor die oseaan.

The Pearl het 2 braai-areas buite: 1 op die balkon en die ander 1 op 'n sonnige patio. Die huis het 'n sekuriteitstelsel en 'n dubbelmotorhuis met afstandbeheerde toegang.

Slaapplek

'n Bespreking by The Pearl sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na The Pearl gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 100 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za