LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by The Peech Hotel | LekkeSlaap
+29

The Peech Hotel

Hotel
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noordstraat 61, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 793 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Die Peech Hotel is in Melrose, Johannesburg geleë, 'n area wat veral bekend is vir sy museums, kunsgalerye, teaters, markte, restaurante en die naglewe. Die hotel bied die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n voorsmakie van die moderne, vinnige leefstyl in Suid-Afrika.

Verblyf is beskikbaar in 7 eenhede wat geskik is vir 11 gaste. Die eenhede sluit in: The Luxury Room, The Classic Room, The Peech Suite en The Peech Villa. Al die kamers het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad en 'n privaat ingang.

Daar is 'n swembad op die perseel en 'n lughawependeldiens kan gereël word. Verder het die hotel 'n 24 uur-ontvangs, portierdiens, 'n wasgoeddiens, 'n restaurant, kroeg en WiFi. Gaste is ook welkom om aktiwiteite op die perseel te geniet, waaronder voëlkyk en swem.

Kenmerke

Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Frans
  • Portugees
  • Spaans
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Noordstraat 61, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 793
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 793
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Noordstraat 61, Melrose, Johannesburg, 2196, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1482872e65ff922a1a43f59b65a03dc93ce66e54fef01d878179a68bced2c194f536631fc150a01b3a97662f713101381bfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 793  per nag (plek vir 2) 61 North Street Melrose 2196 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -26.13664 28.058698
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!