Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Pelican

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 16

Resensies 188

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir The Pelican
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronel M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M
Gesin met tieners

Fantastiese verblyf.

Ons het baie lekker gebly! Die huis is skoon en netjies met alles wat jy mag nodig hê. Dit is lekker naby die strand en die kuierareas is lekker ruim. Ons sal die verblyf beslis aanbeveel en weer hier oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Ronel
Baie dankie vir jou positiewe terugvoering. Altyd lekker om te weet as gaste hulle geniet het.
Dit was great om jou by ons te hê. Hoop ons sien jou sommer gou gou weer.
Vriendelike groete
Nita & Mandie

The Pelican
Kyle S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle S
Saam met vriende

Central, affordable, spacious house with a nice braai room.

The house is perfect for a group of long-time friends just wanting to get away from work, relax and play some golf. It's really central and close to the beach for swims. We really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Thanks for the positive review.
Hope you visit again
Nita

The Pelican
Garth W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Garth W
Gesin met klein kinders

A very comfortable stay, but no usable beach within walking distance.

Nice spacious house with 3 bedrooms and 2 baths (main en-suite). All beds fitted with good quality linen. The main bedroom was a bit short of furniture with no dresser or mirror. Good sized living area and well-equipped kitchen including a dishwasher and gas hob. Nice braai room with a big table. No outdoor braai area. Some of the lights in the house are fitted with 'loadshedding' globes so they stay on for a few hours even when the power is off. The WiFi has a small UPS so it also stays operational during loadshedding. The house is not a beachside property, although it is a short walk to the local beach (5 mins). The beach is not suitable for swimming, especially not for small children, as it is steep with a strong backwash. The drive to Main beach on the lagoon is about 10 - 15 minutes away (a safe beach for children). The house is located in an estate so it seems quite safe, although it is not a gated estate. On the negative side, the garden was a bit derelict, with weeds everywhere. The small grass area at the braai room was neat though. Also, to be a bit picky, the bathroom sanitary ware is terrible. Taps and shower all work but need to be replaced. Overall, an enjoyable stay. Good position for exploring the surrounding area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer


Thank you for the review, Garth.
Visit again.
All the best,
Nita

The Pelican
Tanja R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja R
Gesin met klein kinders

Die huis was skoon, het als wat jy benodig, ligging is baie sentraal en naby lekker restaurante en die mall vir inkopies.

Het die naweek baie geniet, wou sommer nog 'n paar dae bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Tanja
Baie dankie vir die positiewe terugvoering.
Dit was heerlik om julle te ontmoet en is so bly julle het die kuier geniet.
Hoop ek sien julle sommer gou-gou weer
Nita

The Pelican
Zurainah D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zurainah D
Gesin met tieners

Beautiful well-kept place close to the beach.

Will consider booking again in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Zurainah, thank you for your nice review. Looking forward to see you back again soon. All the best. Nita

The Pelican
Marja K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marja K
Gesin met klein kinders

Gerieflik, goed toegerus en ontspannend.

Die huis en die ligging daarvan was vir ons as gesin met kleuters perfek. Letterlik 5 minute se stap na 'n pragtige strand. Stil omgewing. Omheinde agterplaas waar ons kleuters veilig kon speel en hul bal skop. Geriewe in baie goeie toestand en baie netjies. Naby genoeg aan die winkelssentrum (10 minute se ry), selfs vir aanlyn-afleweringsbestellings. Ons sal weer tuisgaan by hierdie huis. Ons het heerlik en gemaklik daar gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Dankie vir die mooi en positiewe terugvoering. Dit was so lekker om julle met die pragtige 2 kiddies te ontmoet. Hoop ek sien julle sommer gou gou weer in Langebaan. Nita

The Pelican
Carlyn H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlyn H
Gesin met tieners

Absolutely brilliant.

It was like a home away from home with your own beach, peace and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Carlynn
thank you for the nice and positive review.
Hope to see you back soon
have a great day
Nita

The Pelican
Rozenda V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozenda V
Saam met vriende

Perfect, baie lekker gekuier.

Ons het baie lekker gewoon, als was perfect.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul F
Gesin met klein kinders

Puik ligging.

Puik plek met lekker ruimte vir hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola R
Gesin met tieners

Vreeslik lekker, baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel vir almal.

Die ligging is baie nice. Lekker stil en rustige omgeweing. Is stapafstand van die strand af en hulle diens was uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke U - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke U
Saam met vriende

Dit was vetpret!

Lekker naby die strand en die winkels. Leef en braai-area is groot genoeg vir 6/7 mense! Die huis is in 'n stil en rustige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Dankie vir die terugvoering Anke.
Hoop ons sien jou gou weer.
Groete
Nita

The Pelican
Reon R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reon R
Gesin met klein kinders

The Pelican, an awesome weekend away.

We were 4 adults with 3 children and thoroughly enjoyed our stay! Nita was super professional and warm, with swift communication. The house was found to be in very clean state with crisp fresh white linen and all facilities as described were available and ready for use! The house is situated 2 minutes from shopping locations and about a 2 minute walk to an almost private beach, also its location sees low volume traffic, ideal for the little ones and their skateboards. Will definitely be back! Thanks Nita, we had a wonderful weekend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick M
Saam met vriende

We really enjoyed and it's real five star accommodation.

It has value for money and we will use the Pelican again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Ellen,

Thank you for the great review. It was such a pleasure to host such friendly and great guests.
I hope to see you again soon.
Till next time!

Have a great day
Nita

The Pelican
Eretha R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eretha R
Gesin met klein kinders

Die huis het alles wat 'n mens nodig het.

Ideale huis vir 'n gesinsvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Dankie vir die positiewe terugvoering.
Hoop julle kom kuier sommer gou gou weer.
Alles wat mooi is.
Nita

The Pelican
Danie L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie L
Gesin met klein kinders

Heerlik ontspannend.

Gerieflike en volledig toegeruste verblyf vir die hele gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Dankie vir die resensie Danie. Kom kuier gou weer
Groete
Nita

The Pelican
Rudolph B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph B
Saam met vriende

Dit was heerlik!

Alles was baie netjies en die huis is ruim - het dit vreeslik geniet om daar te bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

The Pelican se terugvoer

Sjoe Rudolph, ek het die een gemis, jammer vir dit. Dit was lekker om julle daar te ontvang. Hoop ek sien julle sommer weer hierdie Desember.
Groete
Nita Brand

The Pelican
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R2 090
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R2 090
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-straat 9, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b6c3f9792ac1a77e496bc85d748e3e0375df4caf280e9c6a8c567af1a2ad2e554e8301d1de8607b1fefdcbfb9c25c541437?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 090 per nag (plek vir 7) 16 5 1 5 9 Pelican Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.063361 18.0425708
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem