Wildekus Akkommodasie by The Penthouse at Riverview Waterfront Estate | LekkeSlaap
+13
+13

The Penthouse at Riverview Waterfront Estate

Selfsorg
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview Waterfront Estate , Mentone-straat , Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

The Penthouse at Riverview Waterfront Estate is op 'n landgoed in 'n 320 ha-wildreservaat in die pragtige dorp Port Elizabeth geleë. Daar is 'n rits ongerepte strande met afgeleë visvang-geleenthede en veilige rotspoele waar interessante marinespesies raakgesien kan word.

Dié dakwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Albei slaapkamers het koningingrootte-beddens en albei badkamers het storte en baddens.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale teen die muur. WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met 'n uitsig oor die reservaat.

Gaste het toegang tot die reservaat met 'n rits geriewe, insluitend 'n tennisbaan, muurbalbaan, swembad, en 'n privaat sleephelling en jetty op die Kowirivieroewer.

Kameelperde, sebras, waterbokke, njalas, rietbokke, bosbokke, blesbokke, duikers en groototters woon in die reservaat.

Slaapplek

’n Bespreking by The Penthouse at Riverview Waterfront Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Riverview Waterfront Estate , Mentone-straat , Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Wildekus Oos-Kaap
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riverview Waterfront Estate , Mentone-straat , Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4c47542c66b85abeb6e8e57cf96ef5652dcddc62451d9ff5c3f9d8686c97fbf8da7c40d12813d5ffbb25bcaa2d04adc6a426?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 500  per nag (plek vir 4) Riverview Waterfront Estate Mentone Street 6170 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -33.591438194598 26.863523522139
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za