The Pequod
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Herron-weg 2213, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
The Pequod bied pragtige uitsigte op die berge en word omring deur fynbos. Dit is ’n lieflike selfsorgkothuis vir 4 gaste in Bettysbaai.
Hierdie kothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis, eetarea en ’n sitarea. Dit lei na ’n onderdakstoep. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het storte en toilette en linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is met ’n stoof, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, potte en panne toegerus. Daar is ’n etenstafel en ’n sitarea om in te ontspan. Daar is 'n lieflike smeulstofie vir die wintermaande.
Die kothuis het ’n omheinde tuin en troeteldiere is welkom indien daar vooraf reëlings getref word.
Bettysbaai bied verskeie restaurante en aktiwiteite, soos sandplankry, swem, branderplankry, stap en voetslaan. Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewyn-kolonie by Stony Point besoek.
Slaapplek
’n Bespreking by The Pequod sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Rolstoelvriendelik
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
- Duits
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Ligging
- Herron-weg 2213, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink The Pequod het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Silversands Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Herron-weg 2213, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom