Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Sleutel- en breekskadedeposito van R2000 moet saam met die deposito vir die bespreking betaal word. Dit is via 'n bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae ná die uitklokdatum terugbetaalbaar, nadat die huis vir breekskade nagegaan is.
'n Basiese skoonmaakdiens is teen R500 betaalbaar vir die skoonmaak na die verblyf.
Die fooie moet direk aan die instansie betaal word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Tsavorite Street and Albatros Street, Waterfront Complex, Waterfront, Swakopmund, Namibia, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang